Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amabele
Amabele [boodskap #120955] So, 11 November 2018 14:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amabele is 'n spoorwegaansluiting naby Oos-Londen. Die naam is afgelei van die Xhosawoord wat 'borste' beteken na aanleiding van twee heuwels daar naby.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alvord, Emory Delmont
Volgende onderwerp: Amahlubi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:46:25 MGT 2024