Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Allard, Biskop Jean Francis
Allard, Biskop Jean Francis [boodskap #120952] So, 11 November 2018 07:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Biskop Jean Francis Allard (1806-89) was die eerste Katolieke biskop in Natal. Kom in 1852 in Durban aan. Gaan in 1861 na Basoetoland en stig die huidige sendingstasie op Roma.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Allanridge
Volgende onderwerp: Almeida, Dom Francisco
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:11:52 MGT 2024