Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Algoabaai
Algoabaai [boodskap #120943] So, 11 November 2018 07:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Britse Setlaars land in Algoabaai.
Britse Setlaars land in Algoabaai.
Algoabaai is 'n groot baai aan die Oos-Kaaplandse kus. Dit is in 1486 ontdek deur Bartholomeus Dias op sy eerste reis om die Kaap die Goeie Hoop. Die Britse Setlaars het in 1820 hier geland waarna die stad Port Elizabeth (wat in die baai lê) sterk gegroei het. Dit is 'n goeie ankerplek, maar die Suidoostewind was die oorsaak van baie wrakke totdat die huidige dokke teen groot koste gebou is.

Die naam is oorspronklik vir Plettenbergbaai gebruik vanweë sy lagune (alagoa).

Bronne:
1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alexandria
Volgende onderwerp: Alice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:38:24 MGT 2024