Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albuquerque, Alfonso d'
Albuquerque, Alfonso d' [boodskap #120937] So, 11 November 2018 07:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alfonso d' Albuquerque was 'n Portugese seevaarder en soldaat. Tweede Portugese onderkoning van Indië. Nadat hy groot aansien verwerf het in die oorloë teen die More seil hy in 1503, vergesel van sy broer, met bevele om vestings op Cotchin en elders in te rig. Saam met Tristao da Cunha verwoes hy die dorpe Oja en Brava aan die kus van Oos-Afrika en plaas Lamu onder Portugese gesag. Volg Francisco D'Almeida op 5 November 1509 op as onderkoning van Indië.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albu, Leopold
Volgende onderwerp: Albuquerque, kaptein Mousinho d'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:43:41 MGT 2024