Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albu, Leopold
Albu, Leopold [boodskap #120936] So, 11 November 2018 07:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leopold Albu was 'n mynmagnaat. Gebore in Berlyn in 1860. Kom na Suid-Afrika in 1875 en sluit in Kimberley aan by sy broer, George. Verhuis in 1891 na Johannesburg en word resident-vennoot in Londen met die stigting van General Mining and Finance Corporation. Oorlede in 1937.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albu, Sir George Werner
Volgende onderwerp: Albuquerque, Alfonso d'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:19:10 MGT 2024