Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albu, Sir George Werner
Albu, Sir George Werner [boodskap #120935] So, 11 November 2018 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir George Werner Albu was 'n Suid-Afrikaanse mynnyweraar en seun van Sir George Albu. Gebore in 1905 in Johannesburg. Ontvang sy onderwys in Johannesburg en in Engeland. Word bestuurder van General Mining and Finance Corporation en volg sy vader met sy dood op as voorsitter. Veg tydens Tweede Wêreldoorlog in die Midde Ooste. Pleeg in 1963 selfmoord as gevolg van swak gesondheid.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albu, Sir George
Volgende onderwerp: Albu, Leopold
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:42:58 MGT 2024