Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albatros (Diomedea exulans)
Albatros [boodskap #120928] So, 11 November 2018 06:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Albatros (Diomedea exulans) is 'n groot seevoël met lang, smal vlerke wat naby die Suid-Afrikaanse kus aangetref word. Dit het 'n vlerkspan van 3,3 meter (11 voet) waarmee hulle dinamies kan sweef. Die snawel is haakvormig aan die end en baie stewig. Hulle kom meestal bo die see voor en kom selde naby land, maar broei op klein eilande. Daar is ’n hele paar soorte waarvan die groot albatros en die malmok die bekendste is.

Bronne:
1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albasini, Joao
Volgende onderwerp: Albert-Waterval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:26:49 MGT 2024