Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albakoor (Seriola lalandii)
Albakoor [boodskap #120925] Sa, 10 November 2018 19:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Albakoor is 'n gesogte eetbare vis tot 6 voet lank wat van Oktober af dwarsdeur die somer in skole naby Port Nolloth, Kaap Agulhas en veral Valsbaai voorkom. Sterk en sierlik met 'n olyfgroen rug en geelgroen stert. Die Latynse naam is ter ere van die Franse natuurkundige, Delalande, wat die Kaap in 1820 besoek het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akasia
Volgende onderwerp: Albasini, Joao
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:26:57 MGT 2024