Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Acornhoek is 'n dorpie aan die Selatispoorlyn, 103 myl van Komatipoort in Oos-Transvaal en naby die voetheuwels van die Drakensberg. Belangrike sentrum vir die produksie van groente en subtropiese vrugte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.