Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: TAALNUUS 2
Re: TAALNUUS 2 [boodskap #8408] Do, 06 Februarie 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 Feb 1997 00:47:12 GMT, djor...@beeld.naspers.co.za (Mampoer) wrote:
<<>Dis tragies. Hul plan met geletterdheid is edel en ek weet daar is te
> veel letterkundepryse waarby te min mense baat gevind het, maar
> hierdie een was nog altyd bo verdenking. Dit was boonop 'n goeie
> aanduiding vir lesers >>

Wel, nou sal jy maar die boeke moet gaan lees en self besluit, ne?
Nie 'n slegte ding nie.

Maak nogal sin om mense eerder te leer lees.
Vorige onderwerp: Re: "Man met Flits" van D.J.OPPERMAN (vir Koos die Tweede)
Volgende onderwerp: Re: Just a question - HERE IS YOUR ANSWER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:06:53 MGT 2024