Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kersfees en so meer en Tollies
Re: Kersfees en so meer en Tollies [boodskap #7916] Di, 31 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , dan...@ihug.co.nz
says...
>
> On Sat, 28 Dec 1996 00:55:31 GMT, fe...@is.co.za (Koos) wrote:
>
>
>> In Tollies op Stellenbosch, die ou een, voor hulle dit gaan opdonder
>> het met 'n sissie ladies bar
>
>> Die ou Tollies het by the way 'n reuse perdeskoen-vormige
>> kroegtoonbank van dik soliede hout gehad.
>
>
> Hei....
>
> Nou't jy my ook mos laat terugdink.... as jy vroeg daar was, so oor
> middagete (of vroeër) kon jy die seat aan die een punt, teen die groot
> venster kry. So het jy mos 'n goeie uitsig gehad oor die hele
> Birdstraat..
>
> Maar jy moes mmoi vroeg daar wees, anders het Denzil W. die seat voor
> jou gevat!
>
> Danie
> Auckland, NZ

Maar sommige dinge verander NOOIT nie.

BY COETZENBURG LOOP 'N WATERSTROOM

By Coetzenburg loop 'n waterstroom, haai, haai, joegaai!
Daar staan 'n groot ou eikeboom, haai, haai, joegaai.
Daar het reeds menig vroom student, haai, haai, joegaai,
Sy liefde beloof, die onnosele vent,
of afjak gekry en sy bakkies geskend
en skielik ontwaak uit sy lentedroom.
Pas op vir die ou eikeboom! Joegaai.
Daar waar die bloue pieke troon,
waar die kwaai professor woon,
daar is ons universiteit;
maar ons hou altyd jolyt, jolyt.

Uit die F.A.K. Volksangbundel
Woorde deur Dirk Kamfer
Musiek : Duitse volkswysie, verwerk deur Dirkie de Villiers

(ingetik deur gloudina bouwer)
Re: Kersfees en so meer en Tollies [boodskap #7917 is 'n antwoord op boodskap #7916] Di, 31 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 28 Dec 1996 00:55:31 GMT, fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> In Tollies op Stellenbosch, die ou een, voor hulle dit gaan opdonder
> het met 'n sissie ladies bar

> Die ou Tollies het by the way 'n reuse perdeskoen-vormige
> kroegtoonbank van dik soliede hout gehad.

Hei....

Nou't jy my ook mos laat terugdink.... as jy vroeg daar was, so oor
middagete (of vroeër) kon jy die seat aan die een punt, teen die groot
venster kry. So het jy mos 'n goeie uitsig gehad oor die hele
Birdstraat..

Maar jy moes mmoi vroeg daar wees, anders het Denzil W. die seat voor
jou gevat!

Danie
Auckland, NZ
Vorige onderwerp: Re: Wil je mijn poesje zien ?
Volgende onderwerp: Hierdie lys is so tipies Afrikaans...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:35:58 MGT 2024