Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NUWEJAARSDANS deur Donald Riekert
NUWEJAARSDANS deur Donald Riekert [boodskap #7901] So, 29 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
NUWEJAARSDANS
Donald Riekert

Die buitekerk se
orrel op Narries
laat ook 'n dansie waai
Die langbeenmeisies swaai
op die gemmerbierdans 'n
koeksister-draai Op die
wyksouderling se swartpak
wink 'n jonkmansblom

(ingetik deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: AAAAA !!!!! GESELSBLAD
Volgende onderwerp: Verduidelik bietjie..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:10:15 MGT 2024