Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Kersfees in ouetehuis - DONALD RIEKERT
Kersfees in ouetehuis - DONALD RIEKERT [boodskap #7854] Vr, 20 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kersfees in ouetehuis
Donald Riekert

Stille dag
alles rus
eensame wag
slegs Maria
kleinkind wat kom
rustelose nag
alles verwag

(ingetik deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Dankgabet vannie Skollie" deur ADAM SMALL
Volgende onderwerp: " Sonsverduistering " -- DONALD RIEKERT (with translation)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 04:14:30 MGT 2024