Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n Kersfeesgedig deur DONALD RIEKERT
'n Kersfeesgedig deur DONALD RIEKERT [boodskap #7761] So, 08 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
DIE MÔRESTER
Donald Riekert

Die môrester laat val
kort voor dagbreek drie
druppels nektar
op die rooi duin
en drie wyse manne
het op drie wit
môreblomme afgekom
en die geur van 'n
babatjie geruik
en hom gevind
wat sou praat
oor die een ster
bo verlate duine
Vorige onderwerp: Re: Twee Gedigte....(Afrikaners trek binneland toe)
Volgende onderwerp: Re: Twee Gedigte, Apartheidsjare (...en Mnr. Poephol Weetnie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:05:46 MGT 2024