Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kan nie sy mind opmaak
kan nie sy mind opmaak [boodskap #119804] Ma, 01 November 2010 11:54 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n manier is die roof geregverdig weens armoede en die baie
ongelykhede in die land. Dit is maar net van die redes vir die misdaad
in Suid-Afrika, dink ek.

(Maar dan verander hy weer sy wysie toe hy daaraan dink dat hulle self
(byna) die slagoffers was.)

Maar dit is nie heeltemal geregverdig om in iemand se huis in te loop
en net te begin skiet nie, het hy gesê.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-skiet-rower-dood- 20101031
Re: kan nie sy mind opmaak [boodskap #119805 is 'n antwoord op boodskap #119804] Ma, 01 November 2010 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Nov 1, 1:54 pm, Dave wrote:
> Op 'n manier is die roof geregverdig weens armoede en die baie
> ongelykhede in die land. Dit is maar net van die redes vir die misdaad
> in Suid-Afrika, dink ek.
>
> (Maar dan verander hy weer sy wysie toe hy daaraan dink dat hulle self
> (byna) die slagoffers was.)
>
> Maar dit is nie heeltemal geregverdig om in iemand se huis in te loop
> en net te begin skiet nie, het hy gesê.
>
> http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-skiet-rower-dood- 20101031

Hy moet maar net dink hoekom daar ongelykheid is:

Die Bantu het niks self bereik nie
Die Bantu het die skole afgebrand wat hul sou opvoed
Die ANC is korrup en geldgierig met wan/oorbesteding op luukshede,hoe
salarisse en onnodighede
Die ANC spandeer biljoene op projekte wat nooit kan werk nie
Re: kan nie sy mind opmaak [boodskap #119806 is 'n antwoord op boodskap #119805] Ma, 01 November 2010 14:43 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Nov 2010 07:16:04 -0700 (PDT), Etienne Marais wrote:
> On Nov 1, 1:54 pm, Dave wrote:
>> Op 'n manier is die roof geregverdig weens armoede en die baie
>> ongelykhede in die land. Dit is maar net van die redes vir die misdaad
>> in Suid-Afrika, dink ek.

>> (Maar dan verander hy weer sy wysie toe hy daaraan dink dat hulle self
>> (byna) die slagoffers was.)

>> Maar dit is nie heeltemal geregverdig om in iemand se huis in te loop
>> en net te begin skiet nie, het hy gesê.

>> http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-skiet-rower-dood- 20101031
>
> Hy moet maar net dink hoekom daar ongelykheid is:
>
> Die Bantu het niks self bereik nie
> Die Bantu het die skole afgebrand wat hul sou opvoed
> Die ANC is korrup en geldgierig met wan/oorbesteding op luukshede,hoe
> salarisse en onnodighede
> Die ANC spandeer biljoene op projekte wat nooit kan werk nie

Soos jy sê, hulle het niks self bereik nie.
Dit roep in herinnering dat onlangs in die mbeki-tyd, was daar
sprake dat Afrika die wêreld gaan vra om van hul skuld te vergeet.
Mbeki het dit ondersteun.
Van Mbeki gepraat, waarom was hy nooit tot
verantwoording geroep vir sy verdediging van Selebi nie?
Vorige onderwerp: Vervolg Julius Malema
Volgende onderwerp: Philip Claeys (VB) confronteert president Zuma met moorden op blanken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:37:31 MGT 2024