Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haloooooooooo
Haloooooooooo [boodskap #119791] Di, 05 Oktober 2010 04:58 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Dave

Hel man ek het lanklaas van jou gehoor. Is antie Gloudina nog hier in
die omtrek
Re: Haloooooooooo [boodskap #119792 is 'n antwoord op boodskap #119791] Di, 05 Oktober 2010 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knorpatat  is tans af-lyn  Knorpatat
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2010
Karma: 0
Junior Lid
kan jy dit glo, ou Riaan, dis Tobie van many moons ago. ou Dave Dup kom loer
so nou en dan hier in. Ma nie die antie gesien nie, seker al die emmer
geskop, sy was al ancient daai tyd :-) groete. ns. kom lees maar altyd ou
Etienne se postings, spaar my om in die koerante te gaan soek . . . he-he

--
---
GiG
"Riaan" wrote in message
news:ba039e46-a3bc-4201-9877-02e7cc89d049@h7g2000yqn.googleg roups.com...
> Hallo Dave
>
>
> Hel man ek het lanklaas van jou gehoor. Is antie Gloudina nog hier in
> die omtrek
Re: Haloooooooooo [boodskap #119798 is 'n antwoord op boodskap #119791] Sa, 09 Oktober 2010 12:51 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Oct 2010 21:58:10 -0700 (PDT), Riaan
wrote:

> Hallo Dave
>
>
> Hel man ek het lanklaas van jou gehoor. Is antie Gloudina nog hier in
> die omtrek

Hallo Riaan, lekker om jou stem te hoor:-)
Kom jy terug?
Vorige onderwerp: Re: Self Determination for Afrikaners
Volgende onderwerp: Voorspelling - Vry en/of regverdige (Aarde en/of) Kosmiese (Gesamentlike) (Inisiatiew(e)) om te verhoog ? (Vorentoe... wenk (Inisiatief)) (lank)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:24:44 MGT 2024