Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boer in Limpopo vermoor
Boer in Limpopo vermoor [boodskap #119391] Sa, 13 Maart 2010 17:10 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Boer in Limpopo vermoor
2010-03-12 19:03

Johannesburg – ‘n 65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall vermoor,
het polisie in Limpopo gesê.

“Die verdagtes het vanoggend toegang tot die huis bekom deur die
agterdeur te breek. Hulle het Jan Wheeler in die slaapkamer
oorweldig,” het supt. Ronel Otto gesê.

Hy was herhaaldelik met ‘n skerp voorwerp gesteek.

“Die verdagte het gevlug nadat hy ‘n paar elektriese huishoudelike
toebehore geneem het.”

Hulle het weggejaag met Wheeler se wit bakkie.

Volgens Otto is die polisie op soek na vyf mans wat met die voorval
verbind word.

- Sapa
( http://tinyurl.com/yhe3g3t )
Re: Boer in Limpopo vermoor [boodskap #119397 is 'n antwoord op boodskap #119391] Ma, 15 Maart 2010 14:07 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 13, 7:10 pm, Etienne Marais wrote:
> Boer inLimpopovermoor
> 2010-03-12 19:03
>
> Johannesburg – ‘n65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall vermoor,
> het polisie inLimpopogesê.
>
> “Die verdagtes het vanoggend toegang tot die huis bekom deur die
> agterdeur te breek. Hulle het Jan Wheeler in die slaapkamer
> oorweldig,” het supt. Ronel Otto gesê.
>
> Hy was herhaaldelik met ‘n skerp voorwerp gesteek.
>
> “Die verdagte het gevlug nadat hy ‘n paar elektriese huishoudelike
> toebehore geneem het.”
>
> Hulle het weggejaag met Wheeler se wit bakkie.
>
> Volgens Otto is die polisie op soek na vyf mans wat met die voorval
> verbind word.
>
> - Sapa
> (http://tinyurl.com/yhe3g3t)

'n 65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall in Limpopo vermoor.

Die booswigte het toegang tot die huis verkry deur die agterdeur oop
te dwing, volgens Limpopo-polisie.

Mnr. Jan Wheeler is in sy slaapkamer oorrompel en herhaaldelik met 'n
skerp voorwerp gesteek.

Die moordenaars het elektirese toebehore gebuit en gevlug in Wheeler
se voertuig.

Die polisie is op die spoor van vyf mense wat met die voorval verbind
word. - Sapa

Oorsprong:Beeld
( http://tinyurl.com/ye5mrwe )
Vorige onderwerp: ANC het dié boer se dood veroorsaak’
Volgende onderwerp: Malema: Verklaring van oorlog teen Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:21:23 MGT 2024