Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers.
Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers. [boodskap #119326] Di, 23 Februarie 2010 15:41 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Solidariteit gaan voort met veldtog

Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers.

Die Solidariteit Beweging het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om
in hulle duisende te reageer op die min tyd wat president Zuma in die
staatsrede aan misdaad spandeer het. Die 2% van sy tyd wat hy tydens
die staatsrede aan misdaad spandeer het is nie genoeg nie. Dit is
heelwat minder tyd as wat aan enige van die regering se ander
prioriteite gewy is. Misdaad het selfs minder tyd gekry as die
verwelkoming van die gaste.

Die Presidensie het egter vandag geweier om die meer as 24 000 briewe
wat die afgelope drie dae deur gewone Suid-Afrikaners aan president
Jacob Zuma gerig is, in ontvangs te neem. Solidariteit meen dit is ʼn
klap in die gesig van Suid-Afrikaners en almal wat hier deur misdaad
geraak word.

Volgens Dirk Hermann, adjunk-uitvoerende hoof van die Solidariteit
Beweging, het die Presidensie gister bevestig dat hulle die
derduisende briewe wat die misnoeë van Suid-Afrikaners rakende die
misdaadprobleem en die president se gebrekkige hantering van die
kwessie beklemtoon, in ontvangs sal neem. Vandag het die Presidensie
egter sonder rede versuim om dit te doen.

“Suid-Afrikaners het hulle pyn in die vorm van briewe met die
President gedeel. Ouers het vertel van die moord op hulle kinders.
Vrouens het vertel van die pyn van ʼn eggenoot wat dood is as gevolg
van misdaad en gewone Suid-Afrikaners het vertel van die invloed van
misdaad op hulle. Die Presidensie het egter geweier om hierdie
mededelings te ontvang,” het Hermann gesê.

Juis daarom het Solidariteit in reaksie op die Presidensie se weiering
vandag besluit om die veldtog voort te sit. Suid-Afrikaners moet nou
voortgaan om hul briewe aan die president te stuur, want die syfers
spreek vanself en kan uiteindelik nie geïgnoreer word nie.

Ons het teen 15:30 vandag reeds meer as 27 000 briewe deur die
webblad, deur die e-pos- en SMS-fasiliteit van Suid-Afrikaners
ontvang. Die briewe stroom intussen steeds in. Die briewe word direk
na president Zuma se eie e-posadres gestuur. Diegene wat nie toegang
het tot e-pos nie kan die woord “misdaad” na 35960 SMS. Die SMS’e sal
ook geag word as ʼn protesstem.

Hermann sê dat die briewe wat reeds ontvang is die bittere realiteit
van misdaad in Suid-Afrika beklemtoon.

Al wat jy hoef te doen, is om die vorm regs te voltooi en jou brief
sal direk na die president gestuur word.


------------------------------------------------------------ --------------------
Geagte mnr. Zuma

2% aan misdaad is nie genoeg nie

Ons het met groot verwagting uitgesien na u staatsrede. Een van die
redes was om te hoor wat u sê oor misdaad. Misdaad ruk die land
uitmekaar. Elke dag lees ons op die voorblaaie van koerante van nog ‘n
moord. Ons lees nie eers meer van gewelddadige aanvalle waar daar nie
vermoor of verkrag word nie, want dit is nie meer nuus nie. Sodra iets
nie meer nuus is nie, het dit die norm geword. Ons weier om te aanvaar
dat aanvalle op ons mense die norm word.

Misdaad is vir ons die nommer een probleem in die land, want misdaad
maak dood, misdaad verkrag en misdaad martel. Misdaad maak mense
bevrees en misdaad laat mense vlug. Misdaad maak dat algemene en
beleggersvertroue in die land verloor word. Misdaad bedreig die sukses
van die Wêreldbeker-sokkertoernooi en misdaad maak toeriste bang vir
Suid-Afrika.

Die regering se prioriteite was in u toespraak uitgespel. Slegs 2% van
u toespraak, oftewel 115 van u 4 411 woorde, was gewy aan misdaad. Vir
die sowat ‘n uur wat u gepraat het, het u een minuut aan misdaad
spandeer.

U het meer tyd – 132 – woorde, spandeer om eregaste te verwelkom as om
te sê wat u aan misdaad gaan doen. Daar is selfs meer tyd aan u
hotline gewy as aan die kwessie van wat aan misdaad gedoen gaan word.
Die Wêreldbeker-sokkertoernooi het ook meer tyd as misdaad gekry.

U het duidelike uitkomste vir die regering se prioriteitsareas
uitgespel, maar geen duidelike uitkomste vir misdaad gegee nie.

Van al die prioriteitsareas het misdaad die minste aandag gekry. Die
ekonomie en werkskepping het 6,5 maal meer aandag gekry. Die
verbetering van dienslewering het 6 maal meer aandag gekry. Onderwys
en opleiding het meer as 3 maal soveel aandag gekry en gesondheid
amper dubbel soveel aandag. Misdaadbestryding kan nie wag totdat
hierdie prioriteite se teikens êrens in die verre toekoms bereik word
nie.

As burgers van Suid-Afrika lewer ons graag repliek op u staatsrede: 2%
aan misdaad is nie goed genoeg nie. Ons verwag dat u en die regering
meer aan misdaad in Suid-Afrika sal doen. Ons verwag duidelike
uitkomste.

Bekommerde burger van Suid-Afrika

( http://www.geagtepresident.co.za/ )
Re: Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers. [boodskap #119329 is 'n antwoord op boodskap #119326] Do, 25 Februarie 2010 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> As burgers van Suid-Afrika lewer ons graag repliek op u staatsrede: 2%
> aan misdaad is nie goed genoeg nie. Ons verwag dat u en die regering
> meer aan misdaad in Suid-Afrika sal doen. Ons verwag duidelike
> uitkomste.

(email van Solidariteit)

Baie dankie vir die meer as 40 000 Suid-Afrikaners wat die afgelope
twee weke briewe oor misdaad aan president Zuma geskryf het.
Solidariteit het ʼn mini-dokumentêre program hieroor saamstel. Dit is
nou op videowebbladsye soos YouTube en S-Tube beskikbaar vir die
wêreld om daarvan te hoor. Al wou die president nie jou brief lees
nie, sal dit nie verlore gaan nie!

Die mini-dokumentêre program is deur Solidariteit vervaardig nadat die
Presidensie verlede week geweier het om 23 000 briewe te ontvang
waarin Suid-Afrikaners hulle kommer oor misdaad met die president wou
deel. ʼn Hoorbeeld is ook op www.solidariteitradio.co.za vrygestel.

Die dokumentêre program gaan oor regte mense en regte emosies. Van die
briewe wat die president nie wou ontvang nie word in die dokumentêre
program voorgelees. Misdaadslagoffers vertel ook self van hulle
hartseer en pyn.

Die ankeraanbieder van die dokumentêre program is die sanger en akteur
Steve Hofmeyr. Hofmeyr lees ook van die briewe voor. Gewone Suid-
Afrikaners vertel egter ook hulle stories aan die president.

Foto’s van die mense wat in die video verskyn is op www.solidariteitmedia.co.za
beskikbaar.

Die dokumentêre program kan op www.stube.co.za en www.youtube.com
besigtig word (deel 1 en deel 2). Daar is ‘n video van 14 minute in
twee dele en ‘n verkorte weergawe van 5 minute wat besigtig kan word
Re: Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers. [boodskap #119331 is 'n antwoord op boodskap #119329] Vr, 26 Februarie 2010 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Etienne Marais" schreef in bericht
news:1279ff21-25ab-47b1-9db7-8ba574bd2213@z11g2000yqz.google groups.com...
> As burgers van Suid-Afrika lewer ons graag repliek op u staatsrede: 2%
> aan misdaad is nie goed genoeg nie. Ons verwag dat u en die regering
> meer aan misdaad in Suid-Afrika sal doen. Ons verwag duidelike
> uitkomste.

(email van Solidariteit)

Baie dankie vir die meer as 40 000 Suid-Afrikaners wat die afgelope
twee weke briewe oor misdaad aan president Zuma geskryf het.
Solidariteit het ʼn mini-dokumentêre program hieroor saamstel. Dit is
nou op videowebbladsye soos YouTube en S-Tube beskikbaar vir die
wêreld om daarvan te hoor. Al wou die president nie jou brief lees
nie, sal dit nie verlore gaan nie!

Die mini-dokumentêre program is deur Solidariteit vervaardig nadat die
Presidensie verlede week geweier het om 23 000 briewe te ontvang
waarin Suid-Afrikaners hulle kommer oor misdaad met die president wou
deel. ʼn Hoorbeeld is ook op www.solidariteitradio.co.za vrygestel.

Die dokumentêre program gaan oor regte mense en regte emosies. Van die
briewe wat die president nie wou ontvang nie word in die dokumentêre
program voorgelees. Misdaadslagoffers vertel ook self van hulle
hartseer en pyn.

Die ankeraanbieder van die dokumentêre program is die sanger en akteur
Steve Hofmeyr. Hofmeyr lees ook van die briewe voor. Gewone Suid-
Afrikaners vertel egter ook hulle stories aan die president.

Foto’s van die mense wat in die video verskyn is op
www.solidariteitmedia.co.za
beskikbaar.

Die dokumentêre program kan op www.stube.co.za en www.youtube.com
besigtig word (deel 1 en deel 2). Daar is ‘n video van 14 minute in
twee dele en ‘n verkorte weergawe van 5 minute wat besigtig kan word

Hi Etienne,hoelang gaan jullie dit nou verdra?Moenie reken op die Europese
lande,hulle lik die gat van Mandela en sy gevolg,dit is politiek korekt....
Sorg dat jullie dag en nag gewapend is en skiet die robbers dood.Leer jullie
vroue en kinders omgaan met vuurwapens.
Swartes is soos ape,hulle byt in die hand wat hulle eten gee.
Re: Presidensie se optrede ‘n klap in die gesig van misdaadslagoffers. [boodskap #119332 is 'n antwoord op boodskap #119331] Vr, 26 Februarie 2010 10:01 Na vorige boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"ikke" skryf in boodskap news:7OMhn.114154$4D2.67763@newsfe12.ams2...
>
> "Etienne Marais" schreef in bericht
> news:1279ff21-25ab-47b1-9db7-8ba574bd2213@z11g2000yqz.google groups.com...
>> As burgers van Suid-Afrika lewer ons graag repliek op u staatsrede: 2%
>> aan misdaad is nie goed genoeg nie. Ons verwag dat u en die regering
>> meer aan misdaad in Suid-Afrika sal doen. Ons verwag duidelike
>> uitkomste.
>
> (email van Solidariteit)
>
> Baie dankie vir die meer as 40 000 Suid-Afrikaners wat die afgelope
> twee weke briewe oor misdaad aan president Zuma geskryf het.
> Solidariteit het ʼn mini-dokumentêre program hieroor saamstel. Dit is
> nou op videowebbladsye soos YouTube en S-Tube beskikbaar vir die
> wêreld om daarvan te hoor. Al wou die president nie jou brief lees
> nie, sal dit nie verlore gaan nie!
>
> Die mini-dokumentêre program is deur Solidariteit vervaardig nadat die
> Presidensie verlede week geweier het om 23 000 briewe te ontvang
> waarin Suid-Afrikaners hulle kommer oor misdaad met die president wou
> deel. ʼn Hoorbeeld is ook op www.solidariteitradio.co.za vrygestel.
>
> Die dokumentêre program gaan oor regte mense en regte emosies. Van die
> briewe wat die president nie wou ontvang nie word in die dokumentêre
> program voorgelees. Misdaadslagoffers vertel ook self van hulle
> hartseer en pyn.
>
> Die ankeraanbieder van die dokumentêre program is die sanger en akteur
> Steve Hofmeyr. Hofmeyr lees ook van die briewe voor. Gewone Suid-
> Afrikaners vertel egter ook hulle stories aan die president.
>
> Foto’s van die mense wat in die video verskyn is op
> www.solidariteitmedia.co.za
> beskikbaar.
>
> Die dokumentêre program kan op www.stube.co.za en www.youtube.com
> besigtig word (deel 1 en deel 2). Daar is ‘n video van 14 minute in
> twee dele en ‘n verkorte weergawe van 5 minute wat besigtig kan word
>
> Hi Etienne,hoelang gaan jullie dit nou verdra?Moenie reken op die Europese
> lande,hulle lik die gat van Mandela en sy gevolg,dit is politiek
> korekt....
> Sorg dat jullie dag en nag gewapend is en skiet die robbers dood.Leer
> jullie vroue en kinders omgaan met vuurwapens.
> Swartes is soos ape,hulle byt in die hand wat hulle eten gee.
>

http://cid-b6b44a5376348175.skydrive.live.com/albums.aspx
Vorige onderwerp: Etienne Marais
Volgende onderwerp: Rower steek sesjarige meisie ses keer vir R8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:08:51 MGT 2024