Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Afrika-geregtigheid
Afrika-geregtigheid [boodskap #119268] Wo, 20 Januarie 2010 19:02
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ma geforseer om seun te stenig

Johannesburg 'n Vrou van Mpumalanga moes berading ontvang nadat 'n
groep woedende inwoners van haar gemeenskap haar geforseer het om
hulle te help om haar seun en sy vriend te stenig.

Die voorval het Sondag in Sibhejane, suid van Komatipoort,
plaasgevind.

Die twee seuns het glo 'n man met 'n mes doodgesteek en die gemeenskap
het besluit om hulle self te vonnis. Hulle het die seuns opgespoor en
hul begin stenig.

Lees meer by: www.iol.co.za.

(http://tinyurl.com/yg4j4pp)
Vorige onderwerp: Pretoria vrou vermoor vir foon
Volgende onderwerp: Vrou geslaan, gebyt, verkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:36:04 MGT 2024