Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #119253] Di, 12 Januarie 2010 09:51 na volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
Bestaan die nuusgroep hier nog
Re: Nuusgroep [boodskap #119254 is 'n antwoord op boodskap #119253] Di, 12 Januarie 2010 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
> Bestaan die nuusgroep hier nog

Nouliks
Re: Nuusgroep [boodskap #119255 is 'n antwoord op boodskap #119254] Wo, 13 Januarie 2010 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Etienne Marais" schreef in bericht
news:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm.googleg roups.com...
On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
> Bestaan die nuusgroep hier nog

Nouliks
Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie
Re: Nuusgroep [boodskap #119258 is 'n antwoord op boodskap #119255] So, 17 Januarie 2010 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 13, 12:43 pm, "ikke" wrote:
> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm. googlegroups.com...
> On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
>
>> Bestaan die nuusgroep hier nog
>
> Nouliks
> Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
> Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie

Het dit daar ook so baie gesneeu, ek weet nie of ek julle beny of
jammer kry nie :)
Re: Nuusgroep [boodskap #119261 is 'n antwoord op boodskap #119258] So, 17 Januarie 2010 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Etienne Marais" schreef in bericht news:1512ca34-36ef-4a95-8848-9a6fc275f2fa@m3g2000yqf.googleg roups.com...
On Jan 13, 12:43 pm, "ikke" wrote:
> "Etienne Marais" schreef in
> berichtnews:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm. googlegroups.com...
> On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
>
>> Bestaan die nuusgroep hier nog
>
> Nouliks
> Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
> Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie

Het dit daar ook so baie gesneeu, ek weet nie of ek julle beny of
jammer kry nie :)
Moenie ons beny nie Etienne,nou is die snee weg maar sinds Kersfees moet ons
die verwarming hooer setom die huis tot 20° te verwarm
Re: Nuusgroep [boodskap #119265 is 'n antwoord op boodskap #119258] Ma, 18 Januarie 2010 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Jan 2010 07:50:11 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:

> On Jan 13, 12:43�pm, "ikke" wrote:
>> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm. googlegroups.com...
>> On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:

>>> Bestaan die nuusgroep hier nog

>> Nouliks
>> Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
>> Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie
>
> Het dit daar ook so baie gesneeu, ek weet nie of ek julle beny of
> jammer kry nie :)

Dié sitkamer kan natuurlik wéér 'n kuierplek word.
Hierdie was 'n lekker kuierplek sowat 'n dekade gelede
en dit kan weer net so lekker geselsplek wees.
Hier het struwelinge onstaan wat veroorsaak is deur 'n linkse faksie
en op 'n stadium was dit erg genoeg dat mense eenvoudig geloop het.
Al wat nodig is is iemand soos Etienne om 'n bottel uit die yskas te
haal en daar op daai middelste tafel neer te sit met 'n paar glase en
koekies daarby. Die veterane van hier loer somtyds in.
So ook nuwelinge.
Die nuusgroep hoef nie toegesneeu te wees soos België nie
maar kan weer sonnig wees soos SA.
Re: Nuusgroep [boodskap #119266 is 'n antwoord op boodskap #119265] Di, 19 Januarie 2010 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 18, 2:20 pm, Dave wrote:
> On Sun, 17 Jan 2010 07:50:11 -0800 (PST), Etienne Marais
>
> wrote:
>> On Jan 13, 12:43 pm, "ikke" wrote:
>>> "Etienne Marais" schreef in berichtnews:236c2a42-1f40-429c-afcd-be00506c4136@j5g2000yqm. googlegroups.com...
>>> On Jan 12, 11:51 am, "ikke" wrote:
>
>>>> Bestaan die nuusgroep hier nog
>
>>> Nouliks
>>> Dit vind ek spytig Etienne,ons et hier nogtans vinnige diskusies gehet
>>> Groetjes uit koue ondergesneeuwde Belgie
>
>> Het dit daar ook so baie gesneeu, ek weet nie of ek julle beny of
>> jammer kry nie :)
>
> Hier het struwelinge onstaan wat veroorsaak is deur 'n linkse faksie
> en op 'n stadium was dit erg genoeg dat mense eenvoudig geloop het.

Om van naar te raak, veral mense wat in die
buiteland sit en vingers wys en 'apartheids-skuld'
probeer toeken.

> Die nuusgroep hoef nie toegesneeu te wees soos België nie
> maar kan weer sonnig wees soos SA.

Ja, ek vrees die winter, dalk kry ons weer bietjie sonskyn op die
nuusgroep.
Re: Nuusgroep [boodskap #119267 is 'n antwoord op boodskap #119266] Wo, 20 Januarie 2010 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Etienne Marais
>
> Om van naar te raak, veral mense wat in die
> buiteland sit en vingers wys en 'apartheids-skuld'
> probeer toeken.
>

Yep.. van die probleemmakers kon nie die apartheidsisteem
in SA verdra nie, en verhuis toe na Amerika, waar die Indiane
in reservate geboender is, na Kanada waar die Indiane selfs geskiet is
en na Australië waar die Aborigine sowat 'n eeu gelede nog 'n losprys
op sy kop gehad het. Van hulle het England as heenkome gesoek,
dieselfde England wat vrouens en kinders in Suid Afrika in
konsentrasiekampe vermoor het.
En 'n swart vrou het vanmôre vir my gesê dat sy Duitsland toe gaan ná
die WB (waar sy 'n huis het), want SA gaan binnekort 'n Zimbabwe wees.
Vele kere dit van blankes gehoor, maar vanmôre vanaf 'n swart vrou
(wie se suster eiendom by my huur en in England woon).
Re: Nuusgroep [boodskap #119269 is 'n antwoord op boodskap #119267] Wo, 20 Januarie 2010 20:33 Na vorige boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" skryf in boodskap news:qqvdl5leepa8ijm56c0ee9c38kv11q2b8s@4ax.com...
>
> Etienne Marais

>> Om van naar te raak, veral mense wat in die
>> buiteland sit en vingers wys en 'apartheids-skuld'
>> probeer toeken.

>
> Yep.. van die probleemmakers kon nie die apartheidsisteem
> in SA verdra nie, en verhuis toe na Amerika, waar die Indiane
> in reservate geboender is, na Kanada waar die Indiane selfs geskiet is
> en na Australië waar die Aborigine sowat 'n eeu gelede nog 'n losprys
> op sy kop gehad het. Van hulle het England as heenkome gesoek,
> dieselfde England wat vrouens en kinders in Suid Afrika in
> konsentrasiekampe vermoor het.
> En 'n swart vrou het vanmôre vir my gesê dat sy Duitsland toe gaan ná
> die WB (waar sy 'n huis het), want SA gaan binnekort 'n Zimbabwe wees.
> Vele kere dit van blankes gehoor, maar vanmôe vanaf 'n swart vrou
> (wie se suster eiendom by my huur en in England woon).
>
Hallo mense ,jullie word uitgenodig op die kletskous,een chatgroep van
afrikane,belge en hollanders

http://www.kletskous.co.za/chat/chat.html
Vorige onderwerp: Julle treurige spul...!
Volgende onderwerp: ANCYL alweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:44:43 MGT 2024