Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Almal
Hallo Almal [boodskap #119203] Wo, 26 Augustus 2009 05:22 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is terug na 'n lang onderbreking. Het van werk verander, en is nou
uiteindelik weer online

Hoop dit gaan goed met julle klomp hier
Re: Hallo Almal [boodskap #119205 is 'n antwoord op boodskap #119203] Wo, 26 Augustus 2009 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 26, 7:22 am, "Riaan" wrote:
> Ek is terug na 'n lang onderbreking. Het van werk verander, en is nou
> uiteindelik weer online
>
> Hoop dit gaan goed met julle klomp hier

Ja, ons karring maar aan. Dom Dave en Vervelige Ferdi is nou stil en
het
waarskynlik by die snot-en-trane vereniging aangesluit. Tant Hessie is
hier,
en die anonieme vark agter die remailer is nog knaend. Die Sielkundige
Geval (met- of (s)onderbroek (agter(ste(voor)) kom ook nog met 'n
gereelde bydraetjie maar is stom op antwoorde. En wat maak jy verder?
Re: Hallo Almal [boodskap #119206 is 'n antwoord op boodskap #119205] Do, 27 Augustus 2009 05:07 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Nou Prajy" wrote in message
news:7ee74ee0-c3f8-45bb-b142-ccc33acaea32@k19g2000yqn.google groups.com...

Ja, ons karring maar aan. Dom Dave en Vervelige Ferdi is nou stil en
het
waarskynlik by die snot-en-trane vereniging aangesluit. Tant Hessie is
hier,
en die anonieme vark agter die remailer is nog knaend. Die Sielkundige
Geval (met- of (s)onderbroek (agter(ste(voor)) kom ook nog met 'n
gereelde bydraetjie maar is stom op antwoorde. En wat maak jy verder?

Soos ek gese het, het ek van werk verander. Die plek waarvoor ek gewerk het,
het die BEE golf so lekker gery dat die idioot nie agtergekom het dat
dienslewering in sy moer in is nie.Ek het net betyds van die boot
afgespring, alhoewel ek nou deur Solidariteit moet werk om so R 40000 wat
hulle my skuld terug te kry.
Re: Hallo Almal [boodskap #119207 is 'n antwoord op boodskap #119205] Do, 27 Augustus 2009 05:07 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Nou Prajy" wrote in message
news:7ee74ee0-c3f8-45bb-b142-ccc33acaea32@k19g2000yqn.google groups.com...

Ja, ons karring maar aan. Dom Dave en Vervelige Ferdi is nou stil en
het
waarskynlik by die snot-en-trane vereniging aangesluit. Tant Hessie is
hier,
en die anonieme vark agter die remailer is nog knaend. Die Sielkundige
Geval (met- of (s)onderbroek (agter(ste(voor)) kom ook nog met 'n
gereelde bydraetjie maar is stom op antwoorde. En wat maak jy verder?

Soos ek gese het, het ek van werk verander. Die plek waarvoor ek gewerk het,
het die BEE golf so lekker gery dat die idioot nie agtergekom het dat
dienslewering in sy moer in is nie.Ek het net betyds van die boot
afgespring, alhoewel ek nou deur Solidariteit moet werk om so R 40000 wat
hulle my skuld terug te kry.
Vorige onderwerp: Hoeveel Boere Vermoor
Volgende onderwerp: Nuwe gespreksforum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:53:43 MGT 2024