Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Malan: miskien was ons net bruikbare idiote
Malan: miskien was ons net bruikbare idiote [boodskap #119195] So, 09 Augustus 2009 18:03 na volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
reaktie:
Die ANC was nog nooit eerbaar nie, sal ook nie in die toekoms wees
nie. Die ANC se leierskap doen niks wat hulle nie direk bevoordeel
nie. Ek het 'n droom waar ek weer eendag in my eie land die God van die
Bybel kan verheerlik en aanbid in al Sy glorie en vir die hele wêreld
onbeskaamd kan wys op wie ons vertrou. Waar ek nie as 'n 2de klas
burger behandel word nie, waar ek met vrymoedigheid Afrikaans kan
praat. Waar my vrou en kinders met vryheid kan rond beweeg sonder die
vrees om gejag te word soos wilde diere. Waar leiers eerder op 'n
ashoop sal sit saam met hulle volk as om hulle self vet te vreet aan
die bitter arbeid van hulle onderdane. Waar leiers eerder op hulle
knieë val vir antwoorde as om na die waarsegters toe te hardloop.
Watter stelsel stel hierdie klomp verligtes voor moes die Afrikaner
gebruik om homself te beskerm teen die massas! Afsonderlike
ontwikkeling was en is die enigste stelsel wat ons as Afrikaner kan
gebruik om ons voortbestaan en identiteit te bewerkstellig.
Afsonderlike ontwikkeling was nog nooit 'n stelsel wat ontwerp was om
ander te verkleineer & terug te hou nie! Die teendeel is waar! Die
geldgieriges het dit bewimpel sodat die stelsel nie kon werk nie, kyk
waar sit hulle hoofkantore vandag, almal in Londen. Aksies spreek
harder as woorde.
http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2546170,00 .html
Re: Malan: miskien was ons net bruikbare idiote [boodskap #119196 is 'n antwoord op boodskap #119195] Di, 11 Augustus 2009 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Aug 9, 8:03 pm, ikke wrote:
> reaktie:
> Die ANC was nog nooit eerbaar nie, sal ook nie in die toekoms wees
> nie. Die ANC se leierskap doen niks wat hulle nie direk bevoordeel
> nie.

Korrek

> http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2546170,00 .html

Die kamstige verligtes sien uiteindelik 'n bietjie lig.

Etienne Marais
Re: Malan: miskien was ons net bruikbare idiote [boodskap #119197 is 'n antwoord op boodskap #119195] Di, 11 Augustus 2009 12:31 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Die teendeel is waar! Die
> geldgieriges het dit bewimpel sodat die stelsel nie kon werk nie, kyk
> waar sit hulle hoofkantore vandag, almal in London. Aksies spreek
> harder as woorde.

En so kry London sy 'kickbacks':

"BRITISH commentators have hailed the "bravery and vision" of the ANC
in allowing Anglo American to move its headquarters and main
shareholding to London, a move which has been enthusiastically
received in the UK financial press." (van http://www.btimes.co.za/98/1018/comp/comp05.htm)

> http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2546170,00 .html
Vorige onderwerp: Wat gaan aan?
Volgende onderwerp: Hoeveel Boere Vermoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:27:18 MGT 2024