Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gaap!
Gaap! [boodskap #119119] Ma, 27 April 2009 11:25 na volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Lekker stil hier... wonder of almal met vakasie was soos ek? Was vir 2 weke
by Club Med by Cherating Beach in Malaysië.

Jan van Perth.
Re: Gaap! [boodskap #119120 is 'n antwoord op boodskap #119119] Wo, 29 April 2009 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" skryf:
> Lekker stil hier..

Miskien is die nuusgroep aan die doodloop
in hierdie dae van Facebook en Twitter en
dies meer. Ek weier om ingetrek te word
in dié soort dinge. Twitter jy?

Gloudina
Re: Gaap! [boodskap #119121 is 'n antwoord op boodskap #119120] Wo, 29 April 2009 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> "Daniel le Roux" skryf:
>> Lekker stil hier..
>
> Twitter jy?
>

Dus, is jy 'n twit..?
Re: Gaap! [boodskap #119122 is 'n antwoord op boodskap #119120] Wo, 29 April 2009 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee Antie, ek twitter nie... al waar ek al gedaag het was facebook. Maar
selfs dit voel ek as 'n mors van tyd!

Jan van Perth.

"Hessie" wrote in message
news:363b9535-43f5-44ff-ae41-82514a757aed@b6g2000pre.googleg roups.com...
"Daniel le Roux" skryf:
> Lekker stil hier..

Miskien is die nuusgroep aan die doodloop
in hierdie dae van Facebook en Twitter en
dies meer. Ek weier om ingetrek te word
in dié soort dinge. Twitter jy?

Gloudina
Re: Gaap! [boodskap #119127 is 'n antwoord op boodskap #119119] Do, 30 April 2009 20:52 Na vorige boodskap
dromm...  is tans af-lyn  dromm...
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2009
Karma: 0
Junior Lid
On Apr 27, 1:25 pm, "Daniel le Roux" wrote:
> Lekker stil hier... wonder of almal met vakasie was soos ek? Was vir 2 weke
> by Club Med by Cherating Beach in Malaysië.
>
> Jan van Perth.

En ons was nou die dag vir 'n week op Victoriabaain net daar neffens
George :-)

Drom
Vorige onderwerp: Galg poppe by hof skok
Volgende onderwerp: Sipho en die space invaders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:16:20 MGT 2024