Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die ander Dalai Lama storie
Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119092] So, 29 Maart 2009 12:52 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Daar is twee prentjies van Tibet en die Dalai Lama.

Die een is die simpatieke Westerse mite dat Tibet 'n soort edele
Shangri-La is en dat sy geestelike leier 'n vreedsame, saggeaarde – en
veral nederige – figuur is, van die gestalte van moeder Teresa, Gandhi
of Nelson Mandela.

Die ander siening – minstens 50 jaar sterk in stand gehou deur die
grootste nasionale propagandaveldtog tot nog toe – is dat die ou
monnik 'n “duiwel” is met die “hart van 'n monster” en dat sy land
voor 1959, die jaar toe China hulle bevry het, 'n gefossileerde
beskawing was, die laaste feodale stelsel ter wêreld waar slawerny en
wreedheid die lewe hel gemaak het.

word vervolg.... blaai na bladsy
http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2493089,00 .html
Re: Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119104 is 'n antwoord op boodskap #119092] Ma, 30 Maart 2009 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Mar 2009 14:52:44 +0200, Dave wrote:

> Daar is twee prentjies van Tibet en die Dalai Lama.
>
> Die een is die simpatieke Westerse mite dat Tibet 'n soort edele
> Shangri-La is en dat sy geestelike leier 'n vreedsame, saggeaarde – en
> veral nederige – figuur is, van die gestalte van moeder Teresa, Gandhi
> of Nelson Mandela.
>
> Die ander siening – minstens 50 jaar sterk in stand gehou deur die
> grootste nasionale propagandaveldtog tot nog toe – is dat die ou
> monnik 'n “duiwel” is met die “hart van 'n monster” en dat sy land
> voor 1959, die jaar toe China hulle bevry het, 'n gefossileerde
> beskawing was, die laaste feodale stelsel ter wêreld waar slawerny en
> wreedheid die lewe hel gemaak het.
>
>
> word vervolg.... blaai na bladsy
> http://jv.news24.com/Rapport/Weekliks/0,,752-2496_2493089,00 .html

...er.... die laaste land wat slawerny gehad het is Mauritanie in
Afrika. Hulle het slawerny verlede jaar eers afgeskaf.
Re: Die ander Dalai Lama storie [boodskap #119108 is 'n antwoord op boodskap #119104] Ma, 30 Maart 2009 16:46 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
>
> ...er.... die laaste land wat slawerny gehad het is Mauritanie in
> Afrika. Hulle het slawerny verlede jaar eers afgeskaf.

Ek het dit in die Rapport raakgelees, al die moeite gedoen om dit op
Internet op te spoor om effe vastigheid aan my storie te verleen
en daar neuk jy alles op..!
Vorige onderwerp: Obama
Volgende onderwerp: Nog (oor ons) vir die dowwe student
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:57:41 MGT 2024