Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vryheid-park
Vryheid-park [boodskap #118904] Wo, 18 Februarie 2009 13:57 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Posted to the web on: 18 February 2009
A long walk to no freedom in Park
Ken Follett

A MAN with a gun shouted at my stepdaughter, Jann, for walking the
wrong way in Freedom Park on Monday.

Jann knows about guns. When she was 13, a man with a gun came to her
house in Durban and shot her father dead. His name was Dr Rick Turner,
and the gunman was an agent of the apartheid government.

Freedom Park sounds like a place where you could walk around, remind
yourself of the evil of the old apartheid regime, and spend a few
silent minutes remembering the heroes who died so that SA could be
free.

Rick Turner's other daughter, Dr Kim Turner, was also with us. She
watched her father die that night in 1978. She was nine years old. He
took 20 minutes to bleed to death.

Now she is 40, and she brought her own children from London to see
their grandfather's name carved in stone on the Wall of Remembrance.

We wished we had not gone.

There was no one in reception and no guide to the park available, but
there was a woman who asked us rudely what we were doing there.

Kim said: "We have come to see my father's name on the Wall."

"Do you want a tour?"

"No, thank you, we just want to see my father's memorial."

The rude woman kept offering us a tour and asking us why we were
there, and we kept telling her the simple answer.

Jann began to walk towards the Wall, and that was when an armed
security guard shouted at her.

We had to have a guide. His name was Jacob, he was 30 years old, and
he had learned his words parrot fashion. So my stepdaughters, who
lived and suffered through the struggle, were given a lecture about it
from a man who was not even born when their father was killed.

There is a lot more wrong with Freedom Park. The uphill climb is long
for older veterans of the struggle. There is no relief from the sun
that beats harshly down on the avenues of stone. There is no apparent
logic to the ordering of the many hundreds of names carved there, so
it is extremely difficult to find the one you are looking for.

I have been to the Vietnam Memorial in Washington . It, too, is a
simple wall carved with the names of the dead. It, too, stands in a
park.

But there are no security guards, you are not forced to listen to a
tour guide, and it is easy to find the name of your loved one. When I
visited, there were hundreds of people there, standing quietly in
front of the monument. Most of them were crying.

Freedom Park ought to be like that: simple, open, respectful. Instead
it is policed by men with guns and bossy women who are rude to their
guests.

Most visitors to Freedom Park will want to remember those who died, as
Rick Turner's children and grandchildren did.

Many will be people who themselves suffered gravely. They will come
with their hearts full of grief mingled with pride, to mourn their
loss and rejoice at the triumph of freedom.

I think that they deserve to be treated with respect.
Re: Vryheid-park [boodskap #118906 is 'n antwoord op boodskap #118904] Wo, 18 Februarie 2009 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ou Wally sal natuurlik se die man moes 'n brief na die minister van
kultuur se woordvoerder gestuur het en gehoop het die minister kan vir
hom 'n spesiale toer in die aand onder spreiligte reel.

Hy is after all 'n wereldbekende skrywer....

On Wed, 18 Feb 2009 15:57:24 +0200, Ferdi wrote:

> Posted to the web on: 18 February 2009
> A long walk to no freedom in Park
> Ken Follett
>
> A MAN with a gun shouted at my stepdaughter, Jann, for walking the
> wrong way in Freedom Park on Monday.
>
> Jann knows about guns. When she was 13, a man with a gun came to her
> house in Durban and shot her father dead. His name was Dr Rick Turner,
> and the gunman was an agent of the apartheid government.
>
> Freedom Park sounds like a place where you could walk around, remind
> yourself of the evil of the old apartheid regime, and spend a few
> silent minutes remembering the heroes who died so that SA could be
> free.
>
> Rick Turner's other daughter, Dr Kim Turner, was also with us. She
> watched her father die that night in 1978. She was nine years old. He
> took 20 minutes to bleed to death.
>
> Now she is 40, and she brought her own children from London to see
> their grandfather's name carved in stone on the Wall of Remembrance.
>
> We wished we had not gone.
>
> There was no one in reception and no guide to the park available, but
> there was a woman who asked us rudely what we were doing there.
>
> Kim said: "We have come to see my father's name on the Wall."
>
> "Do you want a tour?"
>
> "No, thank you, we just want to see my father's memorial."
>
> The rude woman kept offering us a tour and asking us why we were
> there, and we kept telling her the simple answer.
>
> Jann began to walk towards the Wall, and that was when an armed
> security guard shouted at her.
>
> We had to have a guide. His name was Jacob, he was 30 years old, and
> he had learned his words parrot fashion. So my stepdaughters, who
> lived and suffered through the struggle, were given a lecture about it
> from a man who was not even born when their father was killed.
>
> There is a lot more wrong with Freedom Park. The uphill climb is long
> for older veterans of the struggle. There is no relief from the sun
> that beats harshly down on the avenues of stone. There is no apparent
> logic to the ordering of the many hundreds of names carved there, so
> it is extremely difficult to find the one you are looking for.
>
> I have been to the Vietnam Memorial in Washington . It, too, is a
> simple wall carved with the names of the dead. It, too, stands in a
> park.
>
> But there are no security guards, you are not forced to listen to a
> tour guide, and it is easy to find the name of your loved one. When I
> visited, there were hundreds of people there, standing quietly in
> front of the monument. Most of them were crying.
>
> Freedom Park ought to be like that: simple, open, respectful. Instead
> it is policed by men with guns and bossy women who are rude to their
> guests.
>
> Most visitors to Freedom Park will want to remember those who died, as
> Rick Turner's children and grandchildren did.
>
> Many will be people who themselves suffered gravely. They will come
> with their hearts full of grief mingled with pride, to mourn their
> loss and rejoice at the triumph of freedom.
>
> I think that they deserve to be treated with respect.
Re: Vryheid-park [boodskap #118908 is 'n antwoord op boodskap #118906] Wo, 18 Februarie 2009 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 16:16:35 +0200, Ferdi wrote:

>
> Ou Wally sal natuurlik se die man moes 'n brief na die minister van
> kultuur se woordvoerder gestuur het en gehoop het die minister kan vir
> hom 'n spesiale toer in die aand onder spreiligte reel.
>
> Hy is after all 'n wereldbekende skrywer....
>
>
>
>

Hy's eenvoudig te eenvoudig om soveel aandag van jou te kry, Ferdi.
Re: Vryheid-park [boodskap #118911 is 'n antwoord op boodskap #118908] Wo, 18 Februarie 2009 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 16:58:57 +0200, Dave wrote:

> On Wed, 18 Feb 2009 16:16:35 +0200, Ferdi wrote:
>

>> Ou Wally sal natuurlik se die man moes 'n brief na die minister van
>> kultuur se woordvoerder gestuur het en gehoop het die minister kan vir
>> hom 'n spesiale toer in die aand onder spreiligte reel.

>> Hy is after all 'n wereldbekende skrywer....




>
>
> Hy's eenvoudig te eenvoudig om soveel aandag van jou te kry, Ferdi.

Mense met sy manier van doen pis my egter baie af.
Dis een van die redes hoekom ons diens in SA so horrible is. Niemand
kla nie. Niemand se "nee, no ways kan jy dit doen nie".

Die meeste mense staan meek an mild en vat net die abuse.

Ek het eers gedink dis in swart SA'ners se geval dalk omdat hulle (die
oueres) onder apartheid grootgeword het en bang vir gesag is. Toe
besef ek dis die wittes ook wat net daar staan en kak van till
operaters vat.

Ek het verskeie kere al my mandjie goed net eenvoudig neergesit en
uitgestap. Dis nou as daar bv. 20 tills is, maar net 5 word beman en
die tou voor elkeen is so 15 mense diep.

As almal hulle mandjies vir 'n week neersit, sal die winkel bitter gou
al 20 beman. En in die proses meer jobs skep EN meer sake doen. Mense
sal makliker goed gaan koop.

Die een seker manier en die swak diens in SA nog swakker te maak, is
om jou spreekwoordelike nefie te bel om sy oom te vra om dit gou vir
jou te doen en srew die ander mense.

Make a stand. Lawaai. Dis die kommersiele ekwivalent om vir iemand
anders as die ANC te stem as hulle jou kwaad maak. Iemand soos Tut het
lank gevat maar uiteindelik daarby uitgekom. Hy het eers gese hy gaan
buite stemming bly omdat hy so kwaad vir die twak is wat die ANC
aanjaag. En nou die dag het hy gese hy gaan actually stem. Teen hulle.
Re: Vryheid-park [boodskap #118912 is 'n antwoord op boodskap #118911] Wo, 18 Februarie 2009 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het verskeie kere al my mandjie goed net eenvoudig neergesit en
> uitgestap. Dis nou as daar bv. 20 tills is, maar net 5 word beman en
> die tou voor elkeen is so 15 mense diep.
>
> As almal hulle mandjies vir 'n week neersit, sal die winkel bitter gou
> al 20 beman. En in die proses meer jobs skep EN meer sake doen. Mense
> sal makliker goed gaan koop.
>
> Die een seker manier en die swak diens in SA nog swakker te maak, is
> om jou spreekwoordelike nefie te bel om sy oom te vra om dit gou vir
> jou te doen en srew die ander mense.
>

My vrou en ek het ons paspoorte reg gekry 'n paar weke gelede.
Ons het Mr. Passport gebel en hulle betaal daarvoor.
;n Vrou het ons bedien en toe ons by binnelandse sake kom, was daar 'n
tou mense 'n kilometer lank. Sy het na 'n vrou gestap tweede van voor
in die ry, en ons dokumente vir haar gegee. Werklik(!) 2de van voor!
Dit is haar spioen wat sy lankal daar gelaat het.

Daarvandaan, (na slegs ongeveer 10 minute) is ons na die
vingerafdrukmense, en weer ingedruk, maar daar laat sy ons toe,
en gaan terug kantoor toe om vir ons te wag. Intussen wys 'n vrou
wat daar ingestap het, vir 'n man met 'n heavy Engelse aksent 'n plek
by ons verby, om te gaan sit. Ek maak toe beswaar en vra vir hom wie's
hy om in te druk. Na ek ure se indruk gedoen het! Hy vra verskoning,
en sê hy het betaal, en doen soos vir hom gesê word, maar skuif toe na
agter ons. Ek het ook betaal, ou maat! Maar die ander mense voor wie
ons indruk, en wie nie kon bekostig om te betaal nie, spandeer ure
daar.

Dieselfde vrou stap toe weer in, en gaan sit by die swarte wat die
vingerafdrukke doen. En roep haar kliënt toe tafel toe. Intussen
wag die res vir 'n groot deel van die dag, en ons is binne minute
daar deur. As ek in daardie ry moes wag, en dit gesien gebeur het,
sou ek heavy beswaard gewees het. Maar wie weet wat gebeur.
Hulle weet mos nie of ons ook al lankal daar is en met net uit ander
kantore kom.
Re: Vryheid-park [boodskap #118918 is 'n antwoord op boodskap #118912] Do, 19 Februarie 2009 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 22:34:50 +0200, Dave wrote:

> Daarvandaan, (na slegs ongeveer 10 minute) is ons na die
> vingerafdrukmense, en weer ingedruk, maar daar laat sy ons toe,
> en gaan terug kantoor toe om vir ons te wag. Intussen wys 'n vrou
> wat daar ingestap het, vir 'n man met 'n heavy Engelse aksent 'n plek
> by ons verby, om te gaan sit. Ek maak toe beswaar en vra vir hom wie's
> hy om in te druk. Na ek ure se indruk gedoen het! Hy vra verskoning,
> en sê hy het betaal, en doen soos vir hom gesê word, maar skuif toe na
> agter ons. Ek het ook betaal, ou maat! Maar die ander mense voor wie
> ons indruk, en wie nie kon bekostig om te betaal nie, spandeer ure
> daar.

Hier beskryf jy min of meer hoe 'n samelewing oor 'n dekade of so soos
Nigerie word.

Die logiese uiteinde is dat ALMAL in die tou betaal. Met ander woorde,
jy gaan nog altyd ure in die tou staan, maar jy gaan moet betaal om in
die toe te kan staan.

En dan natuurlik - hoe LANGER die tou dan is, hoe meer geld maak die
"sekondere staatsdiens" uit die hele oefening!

En .... KAZAM!!! Skielik is ons nes Nigerie en mense wonder hoedefok
het DIT gebeur??

En terwyl jy in die tou staan en sweet (nadat jy betaal het) sien jy
toevallig hoe iemand met 'n suit aan wat met 'n swart BMW buite gestop
het, by 'n agterdeur ingaan en gou-gou gehelp word.

As ons dit nie wil he nie, moet ons almal ongelukkig kla en lawaai en
niemand moet aan die korrupsie deelneem nie.
Re: Vryheid-park [boodskap #118923 is 'n antwoord op boodskap #118918] Do, 19 Februarie 2009 11:09 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi > wrote:

>
> En .... KAZAM!!! Skielik is ons nes Nigerie en mense wonder hoedefok
> het DIT gebeur??
>

LOL.. is ins dan nie al reeds daar nie?
En dit alles deur apartheid:-....o

Jarre gelede het 'n mosambiekse werker vir my gesê dat daar nie meer
'upperdate' is nie, maar steeds bly die wittes apart (bedoelende in
'n sosiale sin) en so die swartes.

Ek het aan hom, wat 'n kampongwerker was/is gesê verduidelik dat hulle
mense is wat, terwyl hulle as 'n groep sit en eet een sal opstaan en
gaan water afslaan 'n paar treë binne sig daarvandaan terwyl 'n ander
een sommer aan die tafel sy neus sal snuit. Sy vriend wat langs hom
gestaan het, het gelag en aan hom gesê dat hy moet erken dat ek die
waarheid praat.

So, nieteenstaande die niehause en kie wat deur die apartheidsbewind
in leuenaars verander is, en die lot in Kanada wat gevlug het toe die
waarheidskommissie begin getuienis aanhoor het van terroriste, en die
lieflike jong wit meisies wat op die strande ronddwaal saam met die
Nigerieërs en lokales, sal daar altyd die wit groep bly wat soos die
boere in Argentinië se nageslagte steeds gebroke Afrikaans praat,
steeds gebroke 'uperdate' sal praat en lewe.
Vorige onderwerp: geen reaksie oor niehaus?
Volgende onderwerp: Wereld Ekonomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:19:25 MGT 2024