Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
Ek moet 'n bietjie uitleg hê.. [boodskap #118789] Sa, 14 Februarie 2009 17:57
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hallo, elkeen,

Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
My Suidafrikaanse vriendin, wat les gee an die universiteit in
Suid-Afrika, het vir my geskryf sy het nou nog nouliks die tyd om vir
my 'n e-pos te skryf..
Hoekom? Die rede is sy het nou ineens 3 keer meer studente in sy klas
as verlede jaar en sy moet daarvoor baie voorbereidsels maak.
Ek vind hier 'n webblad wat hierdie saak 'n bietjie verduidelik:
http://www.universityworldnews.com/article.php?story=2007113 00951265
Ek woon en leef nie self in Suid-Afrika nie. Is dit nou rêrig so dat
in Suid-Afrika meer studente universiteit toegaan as ooit tevore?

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Ou Wally...
Volgende onderwerp: Wat dink julle hiervan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:19:00 MGT 2024