Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat dink julle hiervan?
Wat dink julle hiervan? [boodskap #118782] Sa, 14 Februarie 2009 12:19 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?

X-Trace: posting.google.com 1234270917 10288 127.0.0.1

X-Trace: posting.google.com 1234594922 21743 127.0.0.1
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118783 is 'n antwoord op boodskap #118782] Sa, 14 Februarie 2009 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb, 13:19, Dave wrote:
> as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?

Luister Sherlock, voor jy iemand vals beskuldig stel ek voor jy kyk
eerder na die NNTP-Posting-Host in die message header om te sien of
dit deur dieselfde persoon gestuur is.
X-Trace "posting.google.com" dui eenvoudig aan dat dit via 'n Google
Groups account gepos is en die IP address 127.0.0.1 is die "localhost"
ook genaamd "home" - elke rekenaar se eie netwerk kaart. Try dit, ping
of tracert 127.0.0.1 (selfs al is jou netwerk uitgeplug) en kyk waar
kom jy uit...
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118784 is 'n antwoord op boodskap #118783] Sa, 14 Februarie 2009 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Feb 2009 07:29:25 -0800 (PST), Jottie
wrote:

> On 14 Feb, 13:19, Dave wrote:
>> as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?
>
> Luister Sherlock, voor jy iemand vals beskuldig stel ek voor jy kyk
> eerder na die NNTP-Posting-Host in die message header om te sien of
> dit deur dieselfde persoon gestuur is.
> X-Trace "posting.google.com" dui eenvoudig aan dat dit via 'n Google
> Groups account gepos is en die IP address 127.0.0.1 is die "localhost"
> ook genaamd "home" - elke rekenaar se eie netwerk kaart. Try dit, ping
> of tracert 127.0.0.1 (selfs al is jou netwerk uitgeplug) en kyk waar
> kom jy uit...

LOL.... is 127.0.0.1 joune..!
Ek't nog gesit en verwonner wie s'n dit is..!
Maar, moet nie stadig wees nie, asseblief,
lees weer... my vraag was 'wat sou julle sê?' of so iets
Ruimte gelaat vir besware dus

Sherlock (proesend van die lag)
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118786 is 'n antwoord op boodskap #118784] Sa, 14 Februarie 2009 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb, 16:49, Dave wrote:
> On Sat, 14 Feb 2009 07:29:25 -0800 (PST), Jottie
>
> wrote:
>> On 14 Feb, 13:19, Dave wrote:
>>> as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?
>
>> Luister Sherlock, voor jy iemand vals beskuldig stel ek voor jy kyk
>> eerder na die NNTP-Posting-Host in die message header om te sien of
>> dit deur dieselfde persoon gestuur is.
>> X-Trace "posting.google.com" dui eenvoudig aan dat dit via 'n Google
>> Groups account gepos is en die IP address 127.0.0.1 is die "localhost"
>> ook genaamd "home" - elke rekenaar se eie netwerk kaart. Try dit, ping
>> of tracert 127.0.0.1 (selfs al is jou netwerk uitgeplug) en kyk waar
>> kom jy uit...
>
> LOL.... is 127.0.0.1 joune..!
> Ek't nog gesit en verwonner wie s'n dit is..!
> Maar, moet nie stadig wees nie, asseblief,
> lees weer... my vraag was 'wat sou julle sê?' of so iets
> Ruimte gelaat vir besware dus
>
> Sherlock (proesend van die lag)

Dit is jou IP ook! En elke ander rekenaar op aarde wat 'n netwerk
kaart bevat s'n ook. Surprised? ;-)
Anwyay, ek sou sê daar is geen inligting in jou oorspronklike pos om
enige oordeel te maak of die twee boodskappe deur dieselfde persoon
gepos is. Daarom my voorstel...
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118787 is 'n antwoord op boodskap #118786] Sa, 14 Februarie 2009 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Feb 2009 08:15:33 -0800 (PST), Jottie
wrote:

> On 14 Feb, 16:49, Dave wrote:
>> On Sat, 14 Feb 2009 07:29:25 -0800 (PST), Jottie

>> wrote:
>>> On 14 Feb, 13:19, Dave wrote:
>>>> as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?

>>> Luister Sherlock, voor jy iemand vals beskuldig stel ek voor jy kyk
>>> eerder na die NNTP-Posting-Host in die message header om te sien of
>>> dit deur dieselfde persoon gestuur is.
>>> X-Trace "posting.google.com" dui eenvoudig aan dat dit via 'n Google
>>> Groups account gepos is en die IP address 127.0.0.1 is die "localhost"
>>> ook genaamd "home" - elke rekenaar se eie netwerk kaart. Try dit, ping
>>> of tracert 127.0.0.1 (selfs al is jou netwerk uitgeplug) en kyk waar
>>> kom jy uit...

>> LOL.... is 127.0.0.1 joune..!
>> Ek't nog gesit en verwonner wie s'n dit is..!
>> Maar, moet nie stadig wees nie, asseblief,
>> lees weer... my vraag was 'wat sou julle sê?' of so iets
>> Ruimte gelaat vir besware dus

>> Sherlock (proesend van die lag)
>
> Dit is jou IP ook! En elke ander rekenaar op aarde wat 'n netwerk
> kaart bevat s'n ook. Surprised? ;-)
> Anwyay, ek sou sê daar is geen inligting in jou oorspronklike pos om
> enige oordeel te maak of die twee boodskappe deur dieselfde persoon
> gepos is. Daarom my voorstel...

Daarom is jou voostel wat...?

Skerper lesers sal nou besef wat mev ANC Bouwer te traag was om te
verstaan toe sy gevra het wat ek teen jou het. En toe ek
ondubbelsinnig gesê het dat jy 'n game speel (en jou bliksem (!).....
briewe onder my naam gepos het!) onder 'n naam wat bewys dat jy nooit
groot geword het nie.

My IP ook??? Paste dit dan soos ek dit gedoen het.
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118790 is 'n antwoord op boodskap #118787] Sa, 14 Februarie 2009 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb, 17:39, Dave wrote:
> On Sat, 14 Feb 2009 08:15:33 -0800 (PST), Jottie
>
>
>
> wrote:
>> On 14 Feb, 16:49, Dave wrote:
>>> On Sat, 14 Feb 2009 07:29:25 -0800 (PST), Jottie
>
>>> wrote:
>>>> On 14 Feb, 13:19, Dave wrote:
>>>> > as ek sê dat die dié twee briewe is deur dieselfde persoon gestuur?
>
>>>> Luister Sherlock, voor jy iemand vals beskuldig stel ek voor jy kyk
>>>> eerder na die NNTP-Posting-Host in die message header om te sien of
>>>> dit deur dieselfde persoon gestuur is.
>>>> X-Trace "posting.google.com" dui eenvoudig aan dat dit via 'n Google
>>>> Groups account gepos is en die IP address 127.0.0.1 is die "localhost"
>>>> ook genaamd "home" - elke rekenaar se eie netwerk kaart. Try dit, ping
>>>> of tracert 127.0.0.1 (selfs al is jou netwerk uitgeplug) en kyk waar
>>>> kom jy uit...
>
>>> LOL.... is 127.0.0.1 joune..!
>>> Ek't nog gesit en verwonner wie s'n dit is..!
>>> Maar, moet nie stadig wees nie, asseblief,
>>> lees weer... my vraag was 'wat sou julle sê?' of so iets
>>> Ruimte gelaat vir besware dus
>
>>> Sherlock (proesend van die lag)
>
>> Dit is jou IP ook! En elke ander rekenaar op aarde wat 'n netwerk
>> kaart bevat s'n ook. Surprised?  ;-)
>> Anwyay, ek sou sê daar is geen inligting in jou oorspronklike pos om
>> enige oordeel te maak of die twee boodskappe deur dieselfde persoon
>> gepos is. Daarom my voorstel...
>
> Daarom is jou voostel wat...?
>
> Skerper lesers sal nou besef wat mev ANC Bouwer te traag was om te
> verstaan toe sy gevra het wat ek teen jou het. En toe ek
> ondubbelsinnig gesê het dat jy 'n game speel (en jou bliksem (!).....
> briewe onder my naam gepos het!) onder 'n naam wat bewys dat jy nooit
> groot geword het nie.
>
> My IP ook??? Paste dit dan soos ek dit gedoen het.

Ai Dave, kom ek voer jou met 'n teelepel...
Jou oorspronklike pos het obviously 'n X-Trace parameter van 'n email
of nuusgroup posting bevat met 'n bewering dat 2 briewe deur dieselfde
persoon gestuur is. Ek het geen idee van watter 2 briewe jy praat nie
en jou slegs daarop gewys dat die inligting wat jy verskaf useless is
om te bepaal wie die briewe gestuur het. Ek het jou actually probeer
help deur voor te stel hoe jy wel kan bepaal wie 'n brief gepos het.
Die IP address in die X-Trace parameter is ALTYD 127.0.0.1 wat nie
werklik 'n IP address is nie. Dit is die "local loopback" adres van
ENIGE netwerk kaart. Joune ook! Dit beteken absoluut niks nie! Jy kan
dit self toets op jou eie rekenaar deur "ping localhost" in 'n command
window in te tik. Dit sal vir jou die IP adres 127.0.0.1 terugvoer...
My voorstel was dat jy eerder na die "NNTP-posting-host" parameter kyk
as jy wil sien deur wie 'n boodskap of email gepos word.
As jy nie hierdie basiese instruksies verstaan nie dan is jy totaal en
al fokken useless!
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118803 is 'n antwoord op boodskap #118787] So, 15 Februarie 2009 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy nou al tot jou sinne gekom Dave of is dit WEEREENS oorbodig om
te verwag dat jy sal erken as jy verkeerd is?
Onthou, obsessies is nooit gesond nie!
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118863 is 'n antwoord op boodskap #118787] Ma, 16 Februarie 2009 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb, 17:39, Dave wrote:
> Skerper lesers sal nou besef wat mev ANC Bouwer te traag was om te
> verstaan toe sy gevra het wat ek teen jou het. En toe ek
> ondubbelsinnig gesê het dat jy 'n game speel (en jou bliksem (!).....
> briewe onder my naam gepos het!) onder 'n naam wat bewys dat jy nooit
> groot geword het nie.

Kom Dave, wees nou 'n goeie Christen en erken as jy verkeerd was!
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118864 is 'n antwoord op boodskap #118863] Ma, 16 Februarie 2009 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Feb 2009 03:03:50 -0800 (PST), Jottie
wrote:

> On 14 Feb, 17:39, Dave wrote:
>> Skerper lesers sal nou besef wat mev ANC Bouwer te traag was om te
>> verstaan toe sy gevra het wat ek teen jou het. En toe ek
>> ondubbelsinnig gesê het dat jy 'n game speel (en jou bliksem (!).....
>> briewe onder my naam gepos het!) onder 'n naam wat bewys dat jy nooit
>> groot geword het nie.
>
> Kom Dave, wees nou 'n goeie Christen en erken as jy verkeerd was!

Jottie, ek is eerlikwaar onder die indruk dat dit jy is.
Onthou jy toe jy eendag, nie regtig lank gelede nie, iets gesê het
soos 'dat daar vergeet moet word van wat jy vroeër aangevang het'?
Nie 'n aanhaling van jou presiese woorde nie, en as jy my vra om dit
te gaan opsoek in die argiewe, gaan dit in gebreke bly. Maar jy het so
iets gesê en ek het toe daarna verwys dat ek al gesê het dat jy briewe
op my naam geskryf het. Simpel briewe, en daar was selfs mense op die
nuusgroep wat te stadig was om dit agter te kom. Wat nie weet hoe om
headers te lees nie. Jonas byvoorbeeld, het gedink dat ek dit geskryf
het. Toe ek jou daarvan beskuldig het, het jy dit nie ontken nie.
As ek geglo het dat ek verkeerd was, sou ek dit erken het.
Ek glo dat ek reg is. Maar natuurlik is ek nie so slim soos wat ek
somtyds probeer voorgee nie. Daar is 'n moontlikheid dat ek verkeerd
is. Indien wel, sorry. Sê jou wat, ek sal kyk of ek daarvan
bevestiging kan kry of ek reg of verkeerd is. Word vervolg...
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118868 is 'n antwoord op boodskap #118864] Ma, 16 Februarie 2009 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Feb, 12:45, Dave wrote:
> On Mon, 16 Feb 2009 03:03:50 -0800 (PST), Jottie
>
> wrote:
>> On 14 Feb, 17:39, Dave wrote:
>>> Skerper lesers sal nou besef wat mev ANC Bouwer te traag was om te
>>> verstaan toe sy gevra het wat ek teen jou het. En toe ek
>>> ondubbelsinnig gesê het dat jy 'n game speel (en jou bliksem (!).....
>>> briewe onder my naam gepos het!) onder 'n naam wat bewys dat jy nooit
>>> groot geword het nie.
>
>> Kom Dave, wees nou 'n goeie Christen en erken as jy verkeerd was!
>
> Jottie, ek is eerlikwaar onder die indruk dat dit jy is.
> Onthou jy toe jy eendag, nie regtig lank gelede nie, iets gesê het
> soos 'dat daar vergeet moet word van wat jy vroeër aangevang het'?
> Nie 'n aanhaling van jou presiese woorde nie, en as jy my vra om dit
> te gaan opsoek in die argiewe, gaan dit in gebreke bly. Maar jy het so
> iets gesê en ek het toe daarna verwys dat ek al gesê het dat jy briewe
> op my naam geskryf het. Simpel briewe, en daar was selfs mense op die
> nuusgroep wat te stadig was om dit agter te kom. Wat nie weet hoe om
> headers te lees nie. Jonas byvoorbeeld, het gedink dat ek dit geskryf
> het. Toe ek jou daarvan beskuldig het, het jy dit nie ontken nie.
> As ek geglo het dat ek verkeerd was, sou ek dit erken het.
> Ek glo dat ek reg is. Maar natuurlik is ek nie so slim soos wat ek
> somtyds probeer voorgee nie. Daar is 'n moontlikheid dat ek verkeerd
> is. Indien wel, sorry. Sê jou wat, ek sal kyk of ek daarvan
> bevestiging kan kry of ek reg of verkeerd is. Word vervolg...

Kom ek spaar jou die moeite indien jy bereid is om my woord daarvoor
te vat - Ek pos onder geen ander naam as "Jottie" op ENIGE nuusgroep
nie. Daar was een uitsondering en dit was toe jy so paar maande terug
na die ander groep toe "getrek" het waar ek een boodskap onder "JPS"
geplaas het maar dit ook baie duidelik laat blyk dat dit ek is.
Daardie pos is ook met dieselfde Google account gepos en "behoort" aan
my in die Google argiewe.
As ek iets nie ontken het nie dan is dit waarskynlik omdat ek die
beskuldiging nie raakgesien het nie.
Ek aanvaar jou "sorry" maar ek hoop jy lees volgende keer twee keer
wanneer iemand jou probeer help en instede van onmiddellik tot 'n
voorbedagte slotsom te kom, die simpel feite (tips) in die boodskap te
lees en te probeer verstaan. Jy het self klaarblyklik 'n probleem om
headers te verstaan geoordeel aan die eerste pos in hierdie draad en
ek het jou genuine net probeer help.
Re: Wat dink julle hiervan? [boodskap #118871 is 'n antwoord op boodskap #118864] Ma, 16 Februarie 2009 16:10 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> . Sê jou wat, ek sal kyk of ek daarvan
> bevestiging kan kry of ek reg of verkeerd is. Word vervolg...
>
>
>

Hierdie tipe forums gee 'n idee hoe moeilik dit werklik is.
Sorry Jottie, ek dink nie meer so nie.

http://www.iwf.org.uk/documents/20050524_usenet_investigatio n_web_version__-_item_14.pdf

http://groups.google.com/group/news.software.readers/msg/2fa 9c29373f36b59

http://habett.com/papers/headersen.html
Vorige onderwerp: Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
Volgende onderwerp: Kyk die video
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:35:02 MGT 2024