Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Wally...
Ou Wally... [boodskap #118778] Sa, 14 Februarie 2009 11:21
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hier is die Wally-plan om die land beter te maak:

1. Moenie kla nie.
2. Moenie kwaad word nie.
3. Moet niks demand nie.
4. Kruip gat en paai almal in gesag en hoop dat jou persoonlike probleem as 'n spesiale guns reggestel word.

Hoekom dink ek skielik aan Zimbabwe hier....?
Vorige onderwerp: bygelowig of nie
Volgende onderwerp: Ek moet 'n bietjie uitleg hê..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:55:12 MGT 2024