Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bygelowig of nie
bygelowig of nie [boodskap #118764] Vr, 13 Februarie 2009 09:18
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nou toevallig terwyl ek die cursor op die datum hou, wat die
datum is. Dit roep die volgende in my geheue op:

Eendag, heelwat jare gelede, vra ek aan my stiefpa of hy bygelowig is.
Sy antwoord was 'n besliste 'nee'.
Toe ek aan hom vra waarom hy nooit op 'n Vrydag die 13de ry nie,
was sy antwoord dat 'daar mos baie ander dae is om te ry.'
Vorige onderwerp: Waarskuwing
Volgende onderwerp: Ou Wally...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:02:23 MGT 2024