Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blanke Huishulp Pretoria
Blanke Huishulp Pretoria [boodskap #117632] Vr, 13 Junie 2008 15:58 na volgende boodskap
Sanderis  is tans af-lyn  Sanderis
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Burgers ( www.bravoland.co.za/forum ).
Ons het nou al vir meer as 2 jaar 'n blanke dame van Pta wes wat elke
week minstens een keer ons meenthuis kom skoonmaak het en in die
laaste jaar 2 maal per week.
Ons het in die tussentyd vir ons 'n groter huis gekoop en ons gaan
minstens vir die eerste jaar geen ekstra fondse hê om hierdie
luuksheid te bekostig nie. (Deels danksy Tito).

Ons moes haar dit meedeel en sy was maar baie hartseer, omdat buiten
'n baie klein pensioen, van haar man ge-erf, het sy nie ander inkomste
nie.....

Van ons kant af, as ons dit weer eendag kan bekostig ,sal ons haar
definitief weer gebruik, sy was eerlik en ons het nooit iets uit die
huis vermis nie. Natuurlik het jy te doen met al haar daaglikse
probleempies en verskoninkies maar met 'n ferm hand doen sy haar werk
bevredigend.
Volkseie arbeid is uit die aard van die saak nogal duurder as
agtergeblewe arbeid, maar ons het dit ook as deel van ons maatskaplike/
barmhartigheids verpligtinge beskou...

Indien enige van julle daarin sou belangstel om met my verder oor haar
agtergrond te gesels en/of meer detail verlang laat my asb weet dan
kan ons verder gesels.

Ons het wel vir haar gesê dat ons haar sal aanbeveel by ander en dit
is wat ek nou doen.

Hoop julle verstaan.
Hendrik
kontak my gerus: smaa...@gmail.com
Re: Blanke Huishulp Pretoria [boodskap #117633 is 'n antwoord op boodskap #117632] Vr, 13 Junie 2008 16:23 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jun 2008 08:58:31 -0700 (PDT), Sanderis
wrote:

> Burgers ( www.bravoland.co.za/forum ).
> Ons het nou al vir meer as 2 jaar 'n blanke dame van Pta wes wat elke
> week minstens een keer ons meenthuis kom skoonmaak het en in die
> laaste jaar 2 maal per week.
> Ons het in die tussentyd vir ons 'n groter huis gekoop en ons gaan
> minstens vir die eerste jaar geen ekstra fondse hê om hierdie
> luuksheid te bekostig nie. (Deels danksy Tito).

> Hoop julle verstaan.
> Hendrik

Dit is die pad wat meer mense in die land moet loop.
Ek nie, want (as jy 'n brêgtoon in my stem hoor, het jy geen
gehoorprobleme nie) ek het vroeg afgetree, en in die dekades wat my
vrou vir my op kantoor gewerk het, het sy nooit nooit van 'n bediende
gebruik gemaak nie. Op my aandrang het sy later Maandae nie kantoor
toe gegaan nie, en somtyds Dinsdae vroeg huistoe gegaan.

Afgesien daarvan, woon ek sowat 700 kls van jou af, maar ek hou van
waarmee jy besig is. Pos dieselfde brief ook op by die engelse groep.

Die waarheid is dat op hierdie groep is slegs drie en 'n half lede en
Riaan wat die 3rde is, kom so min hier dat hy skorsing in die gesig
staar.
Die rooinekke is op hulle groep 2 en altwee is so deurmekaar as kan
kom. Ewe dom en ewe verwaand. So, soek 'n wyer veld vir 'n
prysenswaardige doel.
Vorige onderwerp: Riaan & Ferdi, julle gaan hoes..!
Volgende onderwerp: 3 rowers met publiek se hulp aangekeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:24:16 MGT 2024