Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rol van koerante
Rol van koerante [boodskap #117463] Wo, 28 Mei 2008 09:25 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die volgende link sal sommige so bietjie aanstoot gee, maar dit maak nog
steeds vir 'n goeie storie, en klop aan die vraag oor 'n koerant se
verantwoordelikheid tov sekere goed.

http://southafricanhell.blogspot.com/2008/05/witch-doctors-d oing-roaring-trade.html
Re: Rol van koerante [boodskap #117465 is 'n antwoord op boodskap #117463] Wo, 28 Mei 2008 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Die volgende link sal sommige so bietjie aanstoot gee, maar dit maak nog
> steeds vir 'n goeie storie, en klop aan die vraag oor 'n koerant se
> verantwoordelikheid tov sekere goed.

Die eerste vraag in my kop, Riaan, is of jy self
hierdie stuk DEURGELEES het. En verstaan het
wat die eintlike boodskap is in hierdie stuk. Ek
kan nie sien hoekom jy bostaande vraag vra
nie. Wat wil jy hê moet die bestaande papier-
koerante doen?
Terloops, ek is jammer dat jy afdaal in
hierdie ekskreta van die blogosphere. Jy lyk
vir my nog altyd 'n ernstige jong man. Hoe
deel jy jou Christelike beginsels met die lees
van sulke ekskreta, so 'n duiwelse drek wat
moet invaar teen die inspirasie van die Heilige
Gees.

Gloudina
Re: Rol van koerante [boodskap #117467 is 'n antwoord op boodskap #117465] Wo, 28 Mei 2008 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2008 04:52:45 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Terloops, ek is jammer dat jy afdaal in
> hierdie ekskreta van die blogosphere. Jy lyk
> vir my nog altyd 'n ernstige jong man. Hoe
> deel jy jou Christelike beginsels met die lees
> van sulke ekskreta, so 'n duiwelse drek wat
> moet invaar teen die inspirasie van die Heilige
> Gees.
>
> Gloudina

komende van 'n budhis? Wat 'n verassing!
Re: Rol van koerante [boodskap #117468 is 'n antwoord op boodskap #117467] Wo, 28 Mei 2008 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf:

> komende van 'n budhis? Wat 'n verassing!

Wat het "veras" met die saak te doen.
Bedoel jy dat ek of die onderwerp in
die vuur gedompel is en veras is?
Of bedoel jy "verrassing" en is jy te
stupid om jou eie taal reg te spel?

Gloudina
Re: Rol van koerante [boodskap #117481 is 'n antwoord op boodskap #117465] Do, 29 Mei 2008 06:45 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:ff202fb2-cf70-44b6-af1a-3ad02dce8caf@w7g2000hsa.googleg roups.com...
"Riaan" skryf

Die eerste vraag in my kop, Riaan, is of jy self
hierdie stuk DEURGELEES het. En verstaan het
wat die eintlike boodskap is in hierdie stuk. Ek
kan nie sien hoekom jy bostaande vraag vra
nie. Wat wil jy hê moet die bestaande papier-
koerante doen?
Terloops, ek is jammer dat jy afdaal in
hierdie ekskreta van die blogosphere. Jy lyk
vir my nog altyd 'n ernstige jong man. Hoe
deel jy jou Christelike beginsels met die lees
van sulke ekskreta, so 'n duiwelse drek wat
moet invaar teen die inspirasie van die Heilige
Gees.

Soos wat ek gese het Gloudina - Sekere mense sal nie van die artikel hou
nie. Ek kyk so klein bietjie verder en ek sien die volgende:

18 Xosa vrouens, een so jonk as 12 is in die jaar al vermoor vir hulle
baarmoeders. Die baarmoeder moet volgens die muti mense uitgehaal word
terwyl die vrou nog lewe, so jy kan vir jouself dink watter hel hulle beleef
het. Dan het ons hier 'n paar "dokters" wat advertensies plaas en goed
belowe wat ons tog almal weet is snert. Die probleem is dat daar baie
swartes is wat daarin glo en die mense besoek. Op hulle beurt moet die
"dokters" muti in die hande kry om hulle brousels aanmekaar te sit

Nou maak dit tog net sin vir 'n koerant om nie sulke advertensies te plaas
nie, inteendeel ek dink dit is hulle plig om dit nie te plaas nie
Vorige onderwerp: Afrikaners is plesierig, dit kan jul wel glo
Volgende onderwerp: Riaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:29:30 MGT 2024