Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sien julle my pos?
Sien julle my pos? [boodskap #115761] Di, 15 Januarie 2008 09:32 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi,

Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.

Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?

En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.

Torreke
Re: Sien julle my pos? [boodskap #115779 is 'n antwoord op boodskap #115761] Di, 15 Januarie 2008 17:21 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" Hi,[/color]
>
> Hessie het in Desember gekla sy sien nie my poste nie. Ek kry die gevoel
> dis steeds so en dat ander deelnemers ook nie my poste sien nie.
>
> Sal dié van julle wat hierdie pos sien, dit bevestig asseblief?
>
> En die clever rekenaarfundis, soos Dave, vertel my asseblief wat die
> moontlike oorsaak kan wees dat Hessie en ander nie my poste sien nie? Ek
> gebruik nie Google nie, maar news.telkomsa.net.
>
> Torreke
>

Dankie aan almal wat gereageer het en my beantwoord het.
Vorige onderwerp: Nuwe jaar met spoed in
Volgende onderwerp: Re: Sien julle my pos?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:11:31 MGT 2024