Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe jaar met spoed in
Nuwe jaar met spoed in [boodskap #115751] Ma, 14 Januarie 2008 12:04 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die pennie het uiteindelik by die gesin (almal vroue) gedrop dat ek
boring tegnologie parte vir Krismis verkies.

Gaan toe die nuwe jaar in met 'n nuwe motherboard en en 'n nuwe
3D-kaart.

Spoed is soooo nice...

Maar Dave, Ek moet toe XP weer oplaai en sit toe vir die eerste keer
met 'n Sata2 hardeskyf. XP sonder SP2 sien nie die hele skyf raak nie.
Mens moet anyway eers format. Doen toe so, maar XP wil nie installeer
nie. Begin elke keer en plaas leggers op die HDD maar wanneer dit moet
boot van die HDD af, kry ek elke keer weer die installasie-skerm van
die CD af.

Vista installeer soos 'n droom. Besluit toe om maar met Vista te leef.
Sal maar net skryf, internet surf en game speel en al my ander
programmetjies vergeet tot Vista se groot patch kom.

Maar die internet-konneksie wil natuurlik nie installeer onder Vista
nie. Dis 'n Vodacom-3G-kaart waarvoor ek eers 'n PCMCIA slot op die
moederbord moet instaleer - en dit was wat nie onder Vista installeer
nie. Nie een winkel het een wat Vista compliant is nie.

So, Vista sonder die internet. Ondenkbaar.

Een volle dag daaraan gewy. Vista twee keer geinstalleer en twee keer
afgehaal. XP verskeie keer probeer. Een keer geskreeu. Maar
merkwaardig kalm gebly.

Op die einde blyk dit die fout was die volgende: Toe ek die HDD
geformat het, het en nie gese dit moet 'n "active partition wees nie".
Duh

XP sal dus nie van dit opboot nie. Duh...

Interresant egter dat Vista dit doen.

Anyway. Noe is alles OK en ek speel Crysis met die setting ALMAL OP
HIGH. He,he...
Re: Nuwe jaar met spoed in [boodskap #115754 is 'n antwoord op boodskap #115751] Ma, 14 Januarie 2008 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2008 14:04:47 +0200, Ferdi wrote:

>
> Die pennie het uiteindelik by die gesin (almal vroue) gedrop dat ek
> boring tegnologie parte vir Krismis verkies.
>
> Gaan toe die nuwe jaar in met 'n nuwe motherboard en en 'n nuwe
> 3D-kaart.
>
> Spoed is soooo nice...
>
> Maar Dave, Ek moet toe XP weer oplaai en sit toe vir die eerste keer
> met 'n Sata2 hardeskyf. XP sonder SP2 sien nie die hele skyf raak nie.
> Mens moet anyway eers format. Doen toe so, maar XP wil nie installeer
> nie. Begin elke keer en plaas leggers op die HDD maar wanneer dit moet
> boot van die HDD af, kry ek elke keer weer die installasie-skerm van
> die CD af.
>
> Vista installeer soos 'n droom. Besluit toe om maar met Vista te leef.
> Sal maar net skryf, internet surf en game speel en al my ander
> programmetjies vergeet tot Vista se groot patch kom.
>
> Maar die internet-konneksie wil natuurlik nie installeer onder Vista
> nie. Dis 'n Vodacom-3G-kaart waarvoor ek eers 'n PCMCIA slot op die
> moederbord moet instaleer - en dit was wat nie onder Vista installeer
> nie. Nie een winkel het een wat Vista compliant is nie.
>
> So, Vista sonder die internet. Ondenkbaar.
>
> Een volle dag daaraan gewy. Vista twee keer geinstalleer en twee keer
> afgehaal. XP verskeie keer probeer. Een keer geskreeu. Maar
> merkwaardig kalm gebly.
>
> Op die einde blyk dit die fout was die volgende: Toe ek die HDD
> geformat het, het en nie gese dit moet 'n "active partition wees nie".
> Duh
>
> XP sal dus nie van dit opboot nie. Duh...
>
> Interresant egter dat Vista dit doen.
>
> Anyway. Noe is alles OK en ek speel Crysis met die setting ALMAL OP
> HIGH. He,he...
>
>

Jy is deurso tipiese CDD (computer Drama Dag ((of dae)) ), en dit
klink ook so bekend wanneer jy sê dat jy (net een keer?) wou skreeu:-)

Ek is oor Desember Vista aangebied maar het vir eers nee dankie gesê.
Nou is ek opnuut bly ek het dit nie geinstalleer nie.

> XP sonder SP2 sien nie die hele skyf raak nie
Ferdi, as jy lus is vir 'n relatief groot download, hier is SP3:
tttp://download.microsoft.com/download/a/e/4/ae43e777-d69b-4 b96-b554-d1a2a0f40fac/windowsxp-kb936929-sp3-x86-enu.exe
Dit is 336MB.
Ek het SP3 'n paar dae gelede geinstalleer en daar is nie probleme
daarmee nie.

tttp = http

> Op die einde blyk dit die fout was die volgende: Toe ek die HDD
> geformat het, het en nie gese dit moet 'n "active partition wees nie".
> Duh
'n Swart vroulike kollega het die gewoonte gehad om te sê"
"Det laat jou dênk né!" en dan het Jemina klem gelê op die ê:-)}}

Lekker om te hoor die partition is active en alles is lekker.
My vrou het twee dae gelede haar rekenaar se hardeskyf geformateer
en opnuut geinstalleer en ek het dit vanmôre met myne gedoen.

Anyway, ek het 'n nuwe hobby begin, wat my laaankal getickle het en
sowat 'n week gelede het ek dit geinstalleer - "Poser 7".

Hier word 'n ander taal gepraat as waaraan ek gewoond is en ek sit tot
laatnag toe en dinge uitwerk - want ek is gewoond aan 2D en Poser is
3D.

SP3 - as jy bekommerd is om so groot program op een link te download,
kan ek dit vir jou gee met 4 downloads (336.8MB) maar ek sou die een
download verkies, as jy spoed het.

Terug na jy wat wou skreeu en ek wat nou 'n pose opsit met Poser,
ek behou ook kalmte deur dit somtyds net weg te kliek en iets anders
te doen:-) Nie dat jy dit waarmee jy besig was kon wegkliek nie...

Ek het in 1 week na die Desember vakansie 4gig gedownload.
Ek was gelukkig en het 6.8 gehad wat op my gewag het omdat
ek vir 'n maand nie op Internet was nie.

Det laat jou denk né!
Re: Nuwe jaar met spoed in [boodskap #115764 is 'n antwoord op boodskap #115754] Di, 15 Januarie 2008 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2008 16:48:47 +0200, Dave wrote:

> Ferdi, as jy lus is vir 'n relatief groot download, hier is SP3:
> tttp://download.microsoft.com/download/a/e/4/ae43e777-d69b-4 b96-b554-d1a2a0f40fac/windowsxp-kb936929-sp3-x86-enu.exe
> Dit is 336MB.
> Ek het SP3 'n paar dae gelede geinstalleer en daar is nie probleme
> daarmee nie.

Wat bied SP3?
Re: Nuwe jaar met spoed in [boodskap #115768 is 'n antwoord op boodskap #115751] Di, 15 Januarie 2008 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 13:49:46 +0200, Dave wrote:

> Baie interessanter as enjins, ek belowe jou:
>
>
> Windows XP Service Pack 3 Build 3180

Het dit pas afgelaai by die werk. In 2 minute 37 sekondes flat. Ek
belowe jou.
He,he..
Dis omdat die IT ouens dit reeds afgelaai het (of opgesit het) en dit
nou op die servers op cache lê.

Dit was so lekker om die soort spoed te sit en aanskou wat mense in
Frankryk, Swede, Japan en Suid-Korea reeds het...
Re: Nuwe jaar met spoed in (0/1) [boodskap #115771 is 'n antwoord op boodskap #115768] Di, 15 Januarie 2008 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 14:22:43 +0200, Ferdi wrote:

> On Tue, 15 Jan 2008 13:49:46 +0200, Dave wrote:
>
>
> > Windows XP Service Pack 3 Build 3180
>
> Het dit pas afgelaai by die werk. In 2 minute 37 sekondes flat. Ek
> belowe jou.
> He,he..
> Dis omdat die IT ouens dit reeds afgelaai het (of opgesit het) en dit
> nou op die servers op cache lê.
>
> Dit was so lekker om die soort spoed te sit en aanskou wat mense in
> Frankryk, Swede, Japan en Suid-Korea reeds het...

Ongelooflik. Die ouens in Nederland vertel my dat hulle teen daardie
tipe spoed download, en ek wou dit nie glo nie.

Kom ek wys jou watter spoed het ek hier by uitsonderlike geleenthede.
Albei was downloads vir 'Poser 7' en dìt is baie vinnig vir hier.
Die mense van wie jy praat sal mos lag as ek dit vir hulle wys:-)
Kyk die 'attachments'.
Re: Nuwe jaar met spoed in [boodskap #115773 is 'n antwoord op boodskap #115768] Di, 15 Januarie 2008 14:50 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2008 14:22:43 +0200, Ferdi wrote:

> On Tue, 15 Jan 2008 13:49:46 +0200, Dave wrote:
>
>
> > Windows XP Service Pack 3 Build 3180
>
> Het dit pas afgelaai by die werk. In 2 minute 37 sekondes flat. Ek
> belowe jou.
> He,he..
> Dis omdat die IT ouens dit reeds afgelaai het (of opgesit het) en dit
> nou op die servers op cache lê.

Ek aanvaar wat jy hier sê is dat dit reeds op julle Intranet is
waarvandaan jy dit gekry het. Selfs dan...:-)
Vorige onderwerp: Bees loer in
Volgende onderwerp: Sien julle my pos?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:49:35 MGT 2024