Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bees loer in
Bees loer in [boodskap #115745] Vr, 11 Januarie 2008 21:27 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag gewonder
of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.

Lyk nie of baie verander het intussen nie!

Groete

Bees
Re: Bees loer in [boodskap #115747 is 'n antwoord op boodskap #115745] Sa, 12 Januarie 2008 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" skryf

> Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag gewonder
> of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.

Genugtig, Bees. Is jy nog in Kanada? Waar?
Bly bietjie op die nuusgroep. Ons het nuwe
bloed nodig. As ek reg onthou, was jy in
Alberta laas?

Gloudina
Re: Bees loer in [boodskap #115748 is 'n antwoord op boodskap #115747] So, 13 Januarie 2008 06:31 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy onthou reg, Doudie.

Ek was in Calgary van 1997 tot 2001, toe in Perth vir 2 jaar, en nou in
Brisbane sedert 2003.

Nou net terug uit Kanada, was in die Rockies (Alberta en BC) vir amper 3
weke oor kersfees en nuwejaar om 'n bietjie met ou makkers om die vuur te
sit, en 'n bietjie ski in te kry. Die sneeu toestande was fantasties vir
ski, maar minder goed agter die stuurwiel van 'n kar.

Bly lief vir die Kanada, maar Oz het nou ook onder die vel begin inkruip.

Groete

Bees

"Hessie" wrote in message
news:a9d26157-9ed7-413e-a829-e60e3ab6e2cf@k2g2000hse.googleg roups.com...
> "Bees" skryf
>
>> Ek het jare terug bietjie tyd spandeer op die groep, en nou die dag
>> gewonder
>> of dit nog bestaan, en of Gloudina nog gedigte pos, en so aan.
>
> Genugtig, Bees. Is jy nog in Kanada? Waar?
> Bly bietjie op die nuusgroep. Ons het nuwe
> bloed nodig. As ek reg onthou, was jy in
> Alberta laas?
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Nuwe jaar voorneme
Volgende onderwerp: Nuwe jaar met spoed in
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:27:39 MGT 2024