Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bok Afrigter
Bok Afrigter [boodskap #115740] Do, 10 Januarie 2008 11:15 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Enige iemand hier 'n idee wat Heineke Meyer nou gaan doen. Persoonlik kan ek
nie glo hy was so stupid om enigsins vir die pos aansoek te gedoen het nie.
Re: Bok Afrigter [boodskap #115743 is 'n antwoord op boodskap #115740] Do, 10 Januarie 2008 12:18 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1199963262.632725@vasbyt.isdsl.net...
> Enige iemand hier 'n idee wat Heineke Meyer nou gaan doen. Persoonlik kan
> ek nie glo hy was so stupid om enigsins vir die pos aansoek te gedoen het
> nie.
-----Soos elke stupid blanke in hierdie geweste glo hy duidelik ook dat
rassisme iets van die verlede is....maar niemand het dit nog mooi vir die
swart mense verduidelik nie!
Vorige onderwerp: Hospitale in SA
Volgende onderwerp: Nuwe jaar voorneme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 14:24:32 MGT 2024