Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manlik of vroulik
Manlik of vroulik [boodskap #114397] Ma, 27 Augustus 2007 18:54 na volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die storie gaan so.

Jesus was dood maar na i paar dae staan hy weer op. Sy volgelinge wat buite die
mond van die grot vergader het was verbystert. Hulle vra hom "Jesus was jy in
die hemel?"

O ja sê hy. Ek was daar.

Het jy god gesien? vra hulle, verbystert.

O ja ek het.

Jesus! Hoe was hy toe? vra hulle, verbystert.

Wel, sê hy, sy is swart.

-----------------------------------------Einde-------------- ----

Aartsbiskop van Kantelberg.
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114398 is 'n antwoord op boodskap #114397] Ma, 27 Augustus 2007 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Aug 2007 18:54:56 GMT, "Johannes" wrote:

> Die storie gaan so.
>
>

Selfs jou spelling het my heel verbystert
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114422 is 'n antwoord op boodskap #114398] Wo, 29 Augustus 2007 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is tans besig met 'n baie interessante boek - oor die opgrawings wat in
1980 plaasgevind het, maar stil gehou is deur veral die kerkleiers in
Israel.

Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:em86d3d176t2ece8ifm4erpp9rcf0p6jrp@4ax.com...
> On Mon, 27 Aug 2007 18:54:56 GMT, "Johannes"
> wrote:
>
>> Die storie gaan so.


>
>
> Selfs jou spelling het my heel verbystert
>
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114435 is 'n antwoord op boodskap #114422] Wo, 29 Augustus 2007 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.

Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
pens is, wat vir jou tot denke moet laat
stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
aanname dat, as Jesus nou n gewone
mens was, sy woorde skielik minder
draagkrag en diepte het.

Gloudina
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114439 is 'n antwoord op boodskap #114435] Do, 30 Augustus 2007 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Aug 2007 20:50:28 -0000, Hessie wrote:

> "Annette" skryf
>
>> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
>
> Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
> pens is, wat vir jou tot denke moet laat
> stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
> aanname dat, as Jesus nou n gewone
> mens was, sy woorde skielik minder
> draagkrag en diepte het.
>
> Gloudina

Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114440 is 'n antwoord op boodskap #114439] Do, 30 Augustus 2007 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

> Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
> jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche

Daar was nog n ander een waarvan
ek doodseker is - William Blake.

Gloudina
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114442 is 'n antwoord op boodskap #114440] Do, 30 Augustus 2007 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Aug 2007 11:40:23 -0000, Hessie wrote:

> Ferdi skryf
>
>> Die Christelike geloof is inderdaad 'n imponerende geloof, dis net
>> jammer daar was nog net een Christen. - Nietzsche
>
> Daar was nog n ander een waarvan
> ek doodseker is - William Blake.
>
> Gloudina

My datums is nie so goed nie - ek wonder, het Nietzche Bkale se werk
geken?
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114443 is 'n antwoord op boodskap #114435] Do, 30 Augustus 2007 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
heelwaarskynlik 'n pappie was, maar niemand mog dit weet nie, want dan sou
die Bybel, wat so 'n paar honderd jaar later geskryf was, verkeerd wees:))

Annette

"Hessie" wrote in message
news:1188420628.797645.101730@57g2000hsv.googlegroups.com...
> "Annette" skryf
>
>> Dit begin al hoe meer lyk of Jesus maar net 'n mens met 'n pens was.
>
> Dis juis die feit dat Jesus n mens met n
> pens is, wat vir jou tot denke moet laat
> stilstaan. Hoekom sit jy so vas in die
> aanname dat, as Jesus nou n gewone
> mens was, sy woorde skielik minder
> draagkrag en diepte het.
>
> Gloudina
>
Re: Manlik of vroulik [boodskap #114462 is 'n antwoord op boodskap #114443] Vr, 31 Augustus 2007 13:47 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Aug 2007 16:12:07 +0200, "Annette" wrote:

> Absoluut niks te doen met woorde en drakrag en diepte nie - net maar dat hy
> heelwaarskynlik 'n pappie was

Dit was fiksie daai. Oppas om avontuurverhale as die waarheid te lees.
Vorige onderwerp: Kolonialisme & Apartheid...
Volgende onderwerp: Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:10:36 MGT 2024