Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Nuwe toevoegings tot Sanlam se webruimte
Nuwe toevoegings tot Sanlam se webruimte [boodskap #7200] Di, 10 September 1996 00:00
Jean Lategan  is tans af-lyn  Jean Lategan
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar!

Die volgende is nuut op Sanlam se webruimte:

1. Die Augustus-uitgawe van Sanlam se Ekonomiese Oorsig (in Afrikaans).
2. Drie nuwe kunswerke in ons aanlyn-gunsgalery.
3. Jongste historiese waardes van Sanlam-effektetrusts.

Terwyl julle kyk na die nuwe toevoegings, gebruik die geleentheid om in
te skryf vir Sanlam se gratis effektetrusts-kompetisie. Wen 'n R1 000
met min moeite!

URL: http://www.sanlam.co.za

Groete.

Jean
Vorige onderwerp: Banke ens.
Volgende onderwerp: Absa se gebrek aan Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:25:11 MGT 2024