Wie gaan [boodskap #103221] |
Wo, 18 Mei 2005 07:28 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Super12 wenners wees?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Wie gaan [boodskap #103230 is 'n antwoord op boodskap #103221] |
Wo, 18 Mei 2005 11:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek HOOP dit gaan die Bulle wees, maar my logika gee hulle nie eintlik 'n
groot kans na hierdie Saterdag nie. Tog, snaakse dinge gebeur in sport en
ek sal hulle met elke greintjie ondersteun.
"Annette" skryf in boodskap news:d6er2t$5o4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Super12 wenners wees?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|