Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffiewinkel vs Moffie
Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100405] Do, 25 November 2004 09:55 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100406 is 'n antwoord op boodskap #100405] Do, 25 November 2004 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>

Uiteindelik weer 'n onderwerpie om lekker oor te baklei!!!

Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
seks in koffiewinkels nie...???

Ek sê, dagvaar die trut en vat jou besigheid na 'n ander plek toe...!!!

Ek staan aan die gay ou se kant.
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100408 is 'n antwoord op boodskap #100406] Do, 25 November 2004 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Max"
> "Suidwester"
>> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
>> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
>> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
>> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
>> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
>> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
>> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
>> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
>> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
>> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
>> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>>
>
>
> Uiteindelik weer 'n onderwerpie om lekker oor te baklei!!!
>
> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
> seks in koffiewinkels nie...???
>
> Ek sê, dagvaar die trut en vat jou besigheid na 'n ander plek toe...!!!
>
> Ek staan aan die gay ou se kant.
>

Wat's die verskil tussen 'n klomp sakemanne in die koffiewinkel en 'n klomp
gay manne? Al wat ek kan dink is dat die gay manne tien teen een beter
gekleed sal wees...
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100409 is 'n antwoord op boodskap #100406] Do, 25 November 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
> seks in koffiewinkels nie...???
----Sekerlik nie, maar ek kan vir myself praat, en ek raak ongemaklik as
twee mans aan mekaar hang. Net so maak 'n man wat sy naels verf en
grimering dra, my ongemaklik. Jy moet reg verstaan, ek sê geensins 'n ou
mag nie gay wees nie....dis elke man se eie keuse, maar dit maak my
ongemaklik en as ek 'n keuse het, dan wil ek nie 'n deel van die situasie
wees nie. Net soos die gay ou sy reg opeis om te kan wees wie hy wil, net
so kan straight mense kies wie hulle wil wees. Daar is sekerlik 'n klomp
ander plekke wat vrede het met gay mense?

> Ek sê, dagvaar die trut en vat jou besigheid na 'n ander plek toe...!!!
-----Ek weet nie van die dagvaar nie, want die vrou het hom geen skade
aangedoen nie en sy HET hom gevra om sy besigheid na 'n ander plek te vat.
Toe stres hy daaroor! Dink jy regtig enige besigheidseienaar sal sy plek
oopstel vir iets wat dalk sy gereelde kliënte kan ongemaklik maak? Net vir
een groot bestelling?
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100410 is 'n antwoord op boodskap #100408] Do, 25 November 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:41a5be27$0$10528$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Wat's die verskil tussen 'n klomp sakemanne in die koffiewinkel en 'n
> klomp
> gay manne? Al wat ek kan dink is dat die gay manne tien teen een beter
> gekleed sal wees...
-----Hieroor sal ek nie met jou verskil nie want gewone mans beskou tog oor
die algemeen klere as net 'n item wat jou lyf toemaak, anders as die vrou
wat pronk in haar klere. Dis seker maar die gays se vroulike kant wat
sterk met hulle praat? Weet jy, ek het ganadiglik nog nie veel met gay
mense te doene gehad nie en miskien juis omdat ek verkies om die situasie te
ignoreer, maar die paar kere wat ek wel met van hulle gekommunikeer het, was
dit nie lank in die gesprek voor die gay-ding ingesleep word nie. Dis al
vir my of hulle moedswillig die onderwerp van hul seksualiteit op die
voorgrond bly forseer en die straight mense wil dwing om die situasie in die
oë te kyk. Wat hulle duidelik nie verstaan nie, is dat gewone mense
[straight] nie by 'n geselskap inloop met sy seksuele voorkeer voorop soos
'n 'name tag' nie. Hulle laat die gewone mense nie eintlik toe om hulle
normaal te hanteer nie!
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100411 is 'n antwoord op boodskap #100409] Do, 25 November 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> "Max" wrote in message
> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
>> seks in koffiewinkels nie...???
> ----Sekerlik nie, maar ek kan vir myself praat, en ek raak ongemaklik as
> twee mans aan mekaar hang. Net so maak 'n man wat sy naels verf en
> grimering dra, my ongemaklik. Jy moet reg verstaan, ek sê geensins 'n ou
> mag nie gay wees nie....dis elke man se eie keuse, maar dit maak my
> ongemaklik en as ek 'n keuse het, dan wil ek nie 'n deel van die situasie
> wees nie. Net soos die gay ou sy reg opeis om te kan wees wie hy wil, net
> so kan straight mense kies wie hulle wil wees. Daar is sekerlik 'n klomp
> ander plekke wat vrede het met gay mense?

Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
transvestiet variant...
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100412 is 'n antwoord op boodskap #100411] Do, 25 November 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

Waarom anders voel jy jou
> bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
> transvestiet variant...

Ja, hierdie storie dat mens altyd kan sien dat 'n man
gay is ( of 'n vrou lesbies) is ook sommer 'n hele klomp
nonsens. Ons het nou hier in ons Federale Regering twee
ministers wat gay is. En ek daag jou uit om hulle uit te
wys.

Gloudina
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100413 is 'n antwoord op boodskap #100411] Do, 25 November 2004 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
> bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
> transvestiet variant...
----Nee wat broer, nou raak jy persoonlik en dis tipies die gay argument.
Gays verwag van straight mense om hulle te aanvaar en nie teenoor te
diskrimineer nie, so hoekom practice jy nie wat jy preach nie? Ek is 'n
man en geen man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt.
Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want
my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel
inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n
gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het
die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak
is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou nie!
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100414 is 'n antwoord op boodskap #100412] Do, 25 November 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:z_OdnQCumNytfDjcRVn-qA@rogers.com...
>
> Ja, hierdie storie dat mens altyd kan sien dat 'n man
> gay is ( of 'n vrou lesbies) is ook sommer 'n hele klomp
> nonsens. Ons het nou hier in ons Federale Regering twee
> ministers wat gay is. En ek daag jou uit om hulle uit te
> wys.
>
> Gloudina
----So was Langenhoven ook blykbaar gay! Nie dat dit saak maak nie, maar
daar is mense waarvoor die gay-geid nie aanvaarbaar is nie [op persoonlike
vlak] en sekerlik het hulle ook die reg om hul persoonlike keuse uit te
oefen, net soos wat die gay's hulleself die reg toe-eien? Net om jou
storie te staaf, ek weet ook van 'n ou wat al die jare gay was, maar dit vir
homself gehou het en niemand het ooit geweet nie. Maar dan kry jy die
manne wat nie kan wag om op straat te verkonding hy's gay nie en dan die
moer in raak as die ander mense snaaks na hom kyk.
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100415 is 'n antwoord op boodskap #100413] Do, 25 November 2004 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> "Max" wrote in message
> news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
>> bedreigd deur homo's? Nie alle homo's verf hulle naels nie, dis meer die
>> transvestiet variant...
> ----Nee wat broer, nou raak jy persoonlik en dis tipies die gay argument.
> Gays verwag van straight mense om hulle te aanvaar en nie teenoor te
> diskrimineer nie, so hoekom practice jy nie wat jy preach nie? Ek is 'n
> man en geen man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt.
> Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want
> my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel
> inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n
> gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het
> die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak
> is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou
nie!

Hie hie, ek het jou gesê ons sal lekker oor hierdie onderwerp kan baklei.
Ongelukkig het dit al soveel keer hier gedraai, dat ons net so goed die
argiewe kan gaan lees.

Wat bedoel jy met "nou raak jy persoonlik"? Omdat ek gesê het jy klink
onseker? Jy klink nou vir my nog meer onseker. Ek het in die loop der jare
al 'n hele paar gay vriende (en vriendinne) gehad. Miskien vind hulle my nie
aantreklik nie, maar nog nie een het by my probeer aanlê nie.

Miskien moet jy 'n keer met so 'n outjie gesels, dan sal jy agterkom dat
hulle eintlik baie normale mense is... Party selfs konserwatiewer as ek en
jy.
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100416 is 'n antwoord op boodskap #100408] Do, 25 November 2004 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle sal ook nie hul koffie slurp of uit pierings drink nie. Sal die koek
heelwaarskynlik netjies met 'n koekvurkie eet en hul mond na die tyd met 'n
servet afvee - dit is seker sulke goed wat die eienares nie sal kan hanteer
nie;))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:41a5be27$0$10528$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Max"
>> "Suidwester"
>>> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou
bespreek
>> vir
>>> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep
>> gaan
>>> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig
> oor
>>> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom
> nie
>>> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
>>> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
>>> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
>>> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil
> beland
>>> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
>>> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
>>> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>>>
>>
>>
>> Uiteindelik weer 'n onderwerpie om lekker oor te baklei!!!
>>
>> Watse optrede van gay mense? Hulle het tog, net soos "gewone" mense, nie
>> seks in koffiewinkels nie...???
>>
>> Ek sê, dagvaar die trut en vat jou besigheid na 'n ander plek toe...!!!
>>
>> Ek staan aan die gay ou se kant.
>>
>
> Wat's die verskil tussen 'n klomp sakemanne in die koffiewinkel en 'n klomp
> gay manne? Al wat ek kan dink is dat die gay manne tien teen een beter
> gekleed sal wees...
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100417 is 'n antwoord op boodskap #100408] Do, 25 November 2004 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 12:11:20 +0100, "Max" wrote:

> Wat´s die verskil tussen 'n klomp sakemanne in die koffiewinkel en 'n klomp
> gay manne? Al wat ek kan dink is dat die gay manne tien teen een beter
> gekleed sal wees...
>
Daar is geen verskil nie! En hoe ryker die sakemanne is hoe meer hulle
gay is! Want as mense hier in Vlaandere oor ryke sakemanne praat dan
sê hulle dikwels:"Elkeen probeer om in hulle gat te kruip!"

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100418 is 'n antwoord op boodskap #100410] Do, 25 November 2004 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 14:29:10 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Max" wrote in message
> news:41a5be27$0$10528$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>> Wat´s die verskil tussen 'n klomp sakemanne in die koffiewinkel en ´n
>> klomp
>> gay manne? Al wat ek kan dink is dat die gay manne tien teen een beter
>> gekleed sal wees...
> -----Hieroor sal ek nie met jou verskil nie want gewone mans beskou tog oor
> die algemeen klere as net 'n item wat jou lyf toemaak, anders as die vrou
> wat pronk in haar klere. Dis seker maar die gays se vroulike kant wat
> sterk met hulle praat? Weet jy, ek het ganadiglik nog nie veel met gay
> mense te doene gehad nie en miskien juis omdat ek verkies om die situasie te
> ignoreer, maar die paar kere wat ek wel met van hulle gekommunikeer het, was
> dit nie lank in die gesprek voor die gay-ding ingesleep word nie. Dis al
> vir my of hulle moedswillig die onderwerp van hul seksualiteit op die
> voorgrond bly forseer en die straight mense wil dwing om die situasie in die
> oë te kyk. Wat hulle duidelik nie verstaan nie, is dat gewone mense
> [straight] nie by 'n geselskap inloop met sy seksuele voorkeer voorop soos
> 'n 'name tag' nie. Hulle laat die gewone mense nie eintlik toe om hulle
> normaal te hanteer nie!
>
Jy het waarskynlik 'n groot aantrekkingskrag op die gay mense,
Suidwester! Ek het daarvan nie baie las nie maar ek is ook 'n lelik
persoon!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100419 is 'n antwoord op boodskap #100409] Do, 25 November 2004 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 14:18:51 +0200, "Suidwester" wrote:
> ----Sekerlik nie, maar ek kan vir myself praat, en ek raak ongemaklik as
> twee mans aan mekaar hang.

Ek was in die kroeg en toe omhels ek daar 'n ander man en gee hom 'n
soen.. Toe moes al die mense lag!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100420 is 'n antwoord op boodskap #100411] Do, 25 November 2004 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 13:56:39 +0100, "Max" wrote:
> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
> bedreigd deur homo´s?

Ek dink Suidwester geloof homo's gaan hom kielie..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100421 is 'n antwoord op boodskap #100414] Do, 25 November 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 17:01:16 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:z_OdnQCumNytfDjcRVn-qA@rogers.com...

>> Ja, hierdie storie dat mens altyd kan sien dat 'n man
>> gay is ( of 'n vrou lesbies) is ook sommer 'n hele klomp
>> nonsens. Ons het nou hier in ons Federale Regering twee
>> ministers wat gay is. En ek daag jou uit om hulle uit te
>> wys.

>> Gloudina
> ----So was Langenhoven ook blykbaar gay! Nie dat dit saak maak nie, maar
> daar is mense waarvoor die gay-geid nie aanvaarbaar is nie [op persoonlike
> vlak] en sekerlik het hulle ook die reg om hul persoonlike keuse uit te
> oefen, net soos wat die gay's hulleself die reg toe-eien? Net om jou
> storie te staaf, ek weet ook van 'n ou wat al die jare gay was, maar dit vir
> homself gehou het en niemand het ooit geweet nie. Maar dan kry jy die
> manne wat nie kan wag om op straat te verkonding hy's gay nie en dan die
> moer in raak as die ander mense snaaks na hom kyk.


Partymaal is dit 'n voordeel om gay te wees, veral as jy met die bus
moet meery. Jy sê gewoon vir die mense:"Ek is gay!" en jy vind
onmiddellik 'n vry sitplek!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100422 is 'n antwoord op boodskap #100413] Do, 25 November 2004 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 16:57:20 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Max" wrote in message
> news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
>> bedreigd deur homo´s? Nie alle homo´s verf hulle naels nie, dis meer die
>> transvestiet variant...
> ----Nee wat broer, nou raak jy persoonlik en dis tipies die gay argument.
> Gays verwag van straight mense om hulle te aanvaar en nie teenoor te
> diskrimineer nie, so hoekom practice jy nie wat jy preach nie? Ek is 'n
> man en geen man sal ooit vir my seksueel aantreklik kan wees nie. Punt.
> Of dit vir jou of vir ander aanvaarbaar is, maak nie vir my saak nie, want
> my seksuele voorkeure is my persoonlike saak. As ek by 'n koffiewinkel
> inloop om die plek te bespreek vir 'n partytjie en ek sien dat dit 'n
> gay-plek is, dan gaan soek ek 'n plek wat meer na my smaak is. Net so het
> die gay-ou die reg om vir hom 'n plek te gaan soek wat meer na sy smaak
> is.......maar jy kan nie straight mense DWING om van jou stories te hou nie!


Hier in Vlaandere mag gay mense met mekaar trou.. Ja, wetlik! As ek
soiets hoor dan kry hulle van my 'n geskenkjie en dan sê ek vir
hulle:"Trou is niks nie, maar die lank hou!.."

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100424 is 'n antwoord op boodskap #100405] Do, 25 November 2004 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:n8adnTnQo5tsCDvcRVn-qw@rogers.com...

> Kan jy asseblief vertel waar jy dié informasie vandaan
> kry? Ek het die Kannemeyer-biografie van hom hier,
> en ek dink nie daar is enigiets in wat aandui dat
> Langenhoven gay was nie.

Ek het dit al 'n hele paar keer gehoor, dis iets wat gereeld genoem word as
daar oor hom gepraat word (het iemand nie eenkeer op Litnet ook so 'n
stelling gemaak nie? Ek mag verkeerd wees). Ek sou ook graag wou weet wat
die oorsprong is.

Lorinda
Re: 'n Koffie voor Norbert [boodskap #100425 is 'n antwoord op boodskap #100418] Do, 25 November 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar! - 'n koppie koffie vir Norbert en syber kussies van my en my vrou,
hy's 'n baie eerlike mens. Jou selfkennis slaan ons stom!
Oor 10 jaar gaan ons kuyer by Norbert vir 'n eie gestookte pruime jenever!
Lekker! - dankie Norbert dat jy ons dan uitnooi!
Patrick

Ek het daarvan nie baie las nie maar ek is ook 'n lelik persoon!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: 2 koffie vir Norbert [boodskap #100426 is 'n antwoord op boodskap #100419] Do, 25 November 2004 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En se eerlik vir ons was die soen nat?
P se vrou

> Ek was in die kroeg en toe omhels ek daar 'n ander man en gee hom 'n
> soen.. Toe moes al die mense lag!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: 2 koffie vir Norbert [boodskap #100427 is 'n antwoord op boodskap #100426] Do, 25 November 2004 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 21:56:02 +0100, camerama wrote:

>
> En se eerlik vir ons was die soen nat?
> P se vrou

Euh!..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: 'n Koffie voor Norbert [boodskap #100428 is 'n antwoord op boodskap #100425] Do, 25 November 2004 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 21:54:45 +0100, camerama wrote:

>
> Daar! - 'n koppie koffie vir Norbert en syber kussies van my en my vrou,
> hy's 'n baie eerlike mens. Jou selfkennis slaan ons stom!
> Oor 10 jaar gaan ons kuyer by Norbert vir 'n eie gestookte pruime jenever!
> Lekker! - dankie Norbert dat jy ons dan uitnooi!
> Patrick

Hahahaaaa! Ek moet nog 27 bome plant en ek het al orals kandidate wat
van my vrugte wil eet!!
Hoe gaan dit met jou, Patrick?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100430 is 'n antwoord op boodskap #100414] Vr, 26 November 2004 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ----So was Langenhoven ook blykbaar gay!

Kan jy asseblief vertel waar jy dié informasie vandaan
kry? Ek het die Kannemeyer-biografie van hom hier,
en ek dink nie daar is enigiets in wat aandui dat
Langenhoven gay was nie. Maar dié biografie is onder
die wakende oog van die kleinseun van Langenhoven
geskryf, dus kan daar ander opinies wees.

Gloudina
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100433 is 'n antwoord op boodskap #100420] Vr, 26 November 2004 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my julle kwasi-kaaskoppe sukkel in die koue om die breinselle aan die
gang te kry? Enige mens wat sy naam gat maak op byvoorbeeld 'n verhoog,
maak my ongemaklik. Soort op soort, of dit nou man op man of vrou op vrou
is, maak my ongemaklik want dis nie hoe die natuur dit bedoel het nie. Op
die plaas noem ons die bokke wat te veel inteel en tweeslagtige diere
produseer, trassiebokke. Om jou genepoel weer reg te kry, skiet jy hulle
uit. Gay is vir my 'n gene afwyking. In elk geval, die homo wat in my
belangstel is fokken desperaat!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:dg9cq0lf0t39dqptiedrvr24bnk97mvlld@4ax.com...
> On Thu, 25 Nov 2004 13:56:39 +0100, "Max" wrote:
>
>> Jy klink vir my onseker van jou seksualiteit... Waarom anders voel jy jou
>> bedreigd deur homo's?
>
> Ek dink Suidwester geloof homo's gaan hom kielie..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100434 is 'n antwoord op boodskap #100415] Vr, 26 November 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:41a5f568$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Suidwester"
>> "Max" wrote in message
>> news:41a5d6d7$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> news:41a5bd7e$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Wat bedoel jy met "nou raak jy persoonlik"? Omdat ek gesê het jy klink
> onseker? Jy klink nou vir my nog meer onseker. Ek het in die loop der jare
> al 'n hele paar gay vriende (en vriendinne) gehad.
----Jy probeer net 'n argument dryf en lees net wat jy wil. Persoonlik
maak beteken dat jy die argument na die persoon self toe voer eerder as die
onderwerp onder bespreking. Wat maak my onseker? Ek is definitief seker
van my saak as ek sê homoseksualiteit is nie vir my aanvaarbaar nie. JY is
die man wat dit verdedig en sal dit my nie verbaas as jy al self aan daai
kant gekuier het nie! Vandaar die kennis....

Miskien vind hulle my nie
> aantreklik nie, maar nog nie een het by my probeer aanlê nie.
-----By my ook nie, maar hulle maniere vind ek afstootlik. Sekerlik net
soos hulle my maniere afstootlik vind.
>
> Miskien moet jy 'n keer met so 'n outjie gesels, dan sal jy agterkom dat
> hulle eintlik baie normale mense is... Party selfs konserwatiewer as ek en
> jy.
------Dit verander nie die beginsel nie. Dis dieselfde argument as oor
rasseskeiding....iets wat doodnatuurlik is dwarsoor die wêreld. Daar is 'n
'aardigheidswaarde' om mekaar se stories te hoor, maar as dit by die
werklikheid kom, dan soek soort maar sy soort. EN elke mens het sy reg om
vir homself te kies! Soort op soort rym nie vir my nie, maak nie saak of
die ou 'n dokter/argitek/treinstoker is nie.....hy is nie veronderstel om sy
eie soort by te kom nie. Schluss en klaar!
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100435 is 'n antwoord op boodskap #100433] Vr, 26 November 2004 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Nov 2004 07:40:02 +0200, "Suidwester" wrote:

> In elk geval, die homo wat in my belangstel is fokken desperaat!

Ha! Ek sien jy verstaan my!!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100436 is 'n antwoord op boodskap #100435] Vr, 26 November 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My hele argument gaan oor die feit dat ek bereid is om die homo's heel
vreedsaam te laat bestaan....op hul eie plek. Ek respekteer hul keuse om
so te wees, maar verwag van hulle ook om te respekteer dat ek nie daarvan
hou nie. Ek dwing hulle mos nie om so te wees nie! As hulle my besigheid
se klandisie gaan beneuk, dan gaan ek verkies om verby te hou....net soos
die vrou met die koffiewinkel! Een ding is seker, die vrou sal fyner op
die uitkyk wees in die toekoms vir die probleem en eenvoudig net sê sy het
nie plek beskikbaar nie.
Ons het 'n soortgelyke probleem met swart shoppers, veral die Owambo's.
Hulle hou daarvan om in 'n winkel in te stap en een en elke item op te stel
op die rakke, om te draai en te bekyk. Hulle kom so in groepies van 4 of 5
mans bymekaar en jy kan nie almal dophou nie. Steel word dan een moerse
probleem. Jy kan een van twee dinge doen: Of jy hou nie voorraad aan wat
dié mense in sal belangstel nie, of jy plaas alles agter glas of jy bout dit
vas teen 'n rak sodat hy dit nie kan afhaal en bevoel nie.....en vat nie!
Doen jy dit, is dit snaaks hoe vinnig kwyn jou Owambo-shoppers!!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:6vldq0l79pp8eadv5c26fhf117eni6dvdg@4ax.com...
> On Fri, 26 Nov 2004 07:40:02 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> In elk geval, die homo wat in my belangstel is fokken desperaat!
>
> Ha! Ek sien jy verstaan my!!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100438 is 'n antwoord op boodskap #100424] Vr, 26 November 2004 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die oorsprong is blykbaar logika........die man was sy lewe lank omring deur
jong mans.

"Lorinda" skryf in boodskap news:co6qov$3vp$1@newsg1.svr.pol.co.uk...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:n8adnTnQo5tsCDvcRVn-qw@rogers.com...
>
>> Kan jy asseblief vertel waar jy dié informasie vandaan
>> kry? Ek het die Kannemeyer-biografie van hom hier,
>> en ek dink nie daar is enigiets in wat aandui dat
>> Langenhoven gay was nie.
>
> Ek het dit al 'n hele paar keer gehoor, dis iets wat gereeld genoem word
> as
> daar oor hom gepraat word (het iemand nie eenkeer op Litnet ook so 'n
> stelling gemaak nie? Ek mag verkeerd wees). Ek sou ook graag wou weet wat
> die oorsprong is.
>
> Lorinda
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100439 is 'n antwoord op boodskap #100434] Vr, 26 November 2004 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> van my saak as ek sê homoseksualiteit is nie vir my aanvaarbaar nie. JY is
> die man wat dit verdedig en sal dit my nie verbaas as jy al self aan daai
> kant gekuier het nie! Vandaar die kennis....

Dit nou komende van iemand wat gister hier gesê het dat dit so tipies gay is
om iemand persoonlik aan te val...
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100440 is 'n antwoord op boodskap #100439] Vr, 26 November 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai tog.......hou geduld! Hou! Jy kry jou eie medisyne terug en dan tjank
jy daaroor?

"Max" skryf in boodskap news:41a71063$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Suidwester"
>> van my saak as ek sê homoseksualiteit is nie vir my aanvaarbaar nie. JY is
>> die man wat dit verdedig en sal dit my nie verbaas as jy al self aan daai
>> kant gekuier het nie! Vandaar die kennis....
>
> Dit nou komende van iemand wat gister hier gesê het dat dit so tipies gay
> is
> om iemand persoonlik aan te val...
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100441 is 'n antwoord op boodskap #100440] Vr, 26 November 2004 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
nee, boet, dit kos meer as jy om my te laat tjank...

ek vergeet telkens dat mens nie met jou kan redeneer nie, en telkens trap ek
weer in dieselfte slaggat.

einde gesprek.

"Suidwester" skryf in boodskap news:41a71c69.0@news1.mweb.co.za...
> Ai tog.......hou geduld! Hou! Jy kry jou eie medisyne terug en dan tjank
> jy daaroor?
> "Max" wrote in message
> news:41a71063$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> "Suidwester"
>>> van my saak as ek sê homoseksualiteit is nie vir my aanvaarbaar nie. JY is
>>> die man wat dit verdedig en sal dit my nie verbaas as jy al self aan daai
>>> kant gekuier het nie! Vandaar die kennis....
>>
>> Dit nou komende van iemand wat gister hier gesê het dat dit so tipies gay
>> is
>> om iemand persoonlik aan te val...
>>
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100442 is 'n antwoord op boodskap #100441] Vr, 26 November 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snik...snik....!!!!!!!!!!!

"Max" skryf in boodskap news:41a71eab$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> nee, boet, dit kos meer as jy om my te laat tjank...
>
> ek vergeet telkens dat mens nie met jou kan redeneer nie, en telkens trap
> ek
> weer in dieselfte slaggat.
>
> einde gesprek.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:41a71c69.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai tog.......hou geduld! Hou! Jy kry jou eie medisyne terug en dan
> tjank
>> jy daaroor?
>> "Max" wrote in message
>> news:41a71063$0$21106$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> "Suidwester"
>>>> van my saak as ek sê homoseksualiteit is nie vir my aanvaarbaar nie.
> JY
>>> is
>>>> die man wat dit verdedig en sal dit my nie verbaas as jy al self aan
> daai
>>>> kant gekuier het nie! Vandaar die kennis....
>>>
>>> Dit nou komende van iemand wat gister hier gesê het dat dit so tipies
> gay
>>> is
>>> om iemand persoonlik aan te val...
>>>
>>>


>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100444 is 'n antwoord op boodskap #100442] Vr, 26 November 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> Snik...snik....!!!!!!!!!!!

Toemaar, moenie huil nie, ek's nog steeds lief vir jou!
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100445 is 'n antwoord op boodskap #100438] Vr, 26 November 2004 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die oorsprong is blykbaar logika........die man was sy lewe lank omring deur
> jong mans.

In die Kannemeyer-biografie van Langenhoven word
die moontlikheid bespreek dat hy buite-egtelike seks
met Sarah Goldblatt gehad het. Niks in dié biografie
laat 'n mens dink dat hy "sy lewe lank omring was met
jong mans nie." Waar kom jy daaraan?
Daar was wel onlangs 'n biografie van Leipoldt waarin
daar bespiegel is dat hy gay was. Verwar jy nie die twee
nie?

Gloudina
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100448 is 'n antwoord op boodskap #100444] Vr, 26 November 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Nov 2004 14:52:48 +0100, "Max" wrote:

>
> "Suidwester"
>> Snik...snik....!!!!!!!!!!!
>
> Toemaar, moenie huil nie, ek's nog steeds lief vir jou!
>
Sien jy nou, Suidwester? 'n Mens is nooit alleen in die wêreld nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100449 is 'n antwoord op boodskap #100414] Vr, 26 November 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Nov 2004 17:01:16 +0200, "Suidwester" wrote:

> ----So was Langenhoven ook blykbaar gay!

Die Afrikaans, 'n gay-taaltjie? Afwykend? Ongelooflik!! Nou, ja, 'n
mens moet respek hê vir 'n ander een sy geaardheid, nè?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100450 is 'n antwoord op boodskap #100448] Vr, 26 November 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Arme man, dat hy nou sê sensitief kan wees?

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:k2heq0lb2mrib27pgc7phjmv3qjv47p1g9@4ax.com...
> On Fri, 26 Nov 2004 14:52:48 +0100, "Max" wrote:
>

>> "Suidwester"
>>> Snik...snik....!!!!!!!!!!!

>> Toemaar, moenie huil nie, ek's nog steeds lief vir jou!

> Sien jy nou, Suidwester? 'n Mens is nooit alleen in die wêreld nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100454 is 'n antwoord op boodskap #100405] Vr, 26 November 2004 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan  is tans af-lyn  Juan
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die koffiewinkel eienares wys dat sy nie mense wat anders as sy is kan
hanteer nie. Die ergste is dat sy die Christendom hierby intrek. Sy het
duidelik nog nie haar huiswerk gedoen nie en gee net iemand anders se
opinies oor gay mense. Sy is in vir 'n verassing as sy die moeite sou wou
doen om uit te vind wat eintlik in die Bybel staan of nie staan nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:41a5b385.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100455 is 'n antwoord op boodskap #100454] Vr, 26 November 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar in Suidwester se skrewe staan dit dat sy die Christendom hierby intrek
Juan? Ek stem glad nie met haar saam nie, ek dink sy diskrimineer, maar ek
sien nerens dat die Christendom hierby gebring is nie.

Ellie

"Juan" wrote
Die koffiewinkel eienares wys dat sy nie mense wat anders as sy is kan
hanteer nie. Die ergste is dat sy die Christendom hierby intrek. Sy het
duidelik nog nie haar huiswerk gedoen nie en gee net iemand anders se
opinies oor gay mense. Sy is in vir 'n verassing as sy die moeite sou wou
doen om uit te vind wat eintlik in die Bybel staan of nie staan nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:41a5b385.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees vanoggend van 'n gay-ou wat plek by 'n koffiewinkel wou bespreek vir
> sy verjaardagparty, maar toe die eienares uitvind dat dit 'n gay-groep gaan
> wees, toe stel sy nie meer belang nie. Nou is die ou baie ongelukkig oor
> die vrou diskrimineer teenoor hom en sy gay-geid. Hy voel sy mag hom nie
> wegwys net omdat hy en sy vriende gay is nie.
> Die vraag wat by my opkom is of gay mense nie besef dat baie van hul
> optrede en gewoontes vir gewone mense aardig is en hulle ongemaklik laat
> voel nie? Hierdie vrou voel dalk dat sy nie in so 'n situasie wil beland
> nie, juis omdat sy dit nie kan hanteer nie en daarom eerder die situasie
> vermy. Ek sou reken die gay-ou moet eerder dankbaar wees dat sy die
> situasie stop voor dit dalk handuit ruk?
>
Re: Koffiewinkel vs Moffie [boodskap #100463 is 'n antwoord op boodskap #100455] Sa, 27 November 2004 06:13 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat die berig aanbetref is Juan reg, Ellie. Die vrou het haar Chritelike
siening as 'n rede gegee vir haar weiering om die groep te ontvang. Die
doel van my skrywe weer was nie om haar motiewe te bevraagteken nie, maar
wel die redes hoekom die publiek [vergeet nou vir 'n oomblik van die
gay-groepering] kan aandring op die reg om 'n besigheid te betree en HULLE
reëls op daardie besigheid toe te pas? As die eienaar nie daarvan hou nie
het hy volgens die algemene gevoel geen reg om enigiets te doen om die
situasie tot 'n stop te bring nie want dan diskrimineer hy?
Wat ek vra is: Hoekom is besigheid altyd 'n 'one-way street' sover dit
die publiek aangaan? Ek meen, as 'n besigheidsman iets aanbied, het die
publiek die vrye reg om te besluit of hy daarvan hou of nie. Niemand dwing
iemand om iets te koop nie! As die besigheidsman egter sien dat die
klandisie wat belangstel in sy besigheid is nie gewens, of dalk skadelik vir
sy algemene besigheid, mag hy volgens die publieke opinie nie weier om 'n
persoon te bedien nie want dan diskrimineer hy! Hoeveel keer het jy al
gehoor, of self gesê dat jy nie by 'n sekere winkel wil 'shop' nie want dis
'n kak plek? Sal jy 'n winkeleienaar dieselfde grasie gee om vir jou te sê
dat hy wil jou nie bedien nie want jy's 'n kak kliënt?
Net om weer te sê: My redenasie is nie oor 'n ou mag moffie of
nie.....dit was oor die reg van die besigheidseienaar om 'n ongemaklike
situasie te probeer vermy.

"Ellie" skryf in boodskap news:xUJpd.119$6K5.32@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Waar in Suidwester se skrewe staan dit dat sy die Christendom hierby intrek
> Juan? Ek stem glad nie met haar saam nie, ek dink sy diskrimineer, maar ek
> sien nerens dat die Christendom hierby gebring is nie.
>
> Ellie
>
>
> "Juan" wrote
> Die koffiewinkel eienares wys dat sy nie mense wat anders as sy is kan
> hanteer nie. Die ergste is dat sy die Christendom hierby intrek. Sy het
> duidelik nog nie haar huiswerk gedoen nie en gee net iemand anders se
> opinies oor gay mense. Sy is in vir 'n verassing as sy die moeite sou wou
> doen om uit te vind wat eintlik in die Bybel staan of nie staan nie.
Vorige onderwerp: Iets vir die demokrate om aan te peusel (ingels)
Volgende onderwerp: friendsabroad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:08:35 MGT 2024