Bulle [boodskap #99770] |
Ma, 25 Oktober 2004 14:35 |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit is net jammer die bulle het die ref aan hulle kant gehad. Die tape bewys
dit.
|
|
|
Re: Bulle [boodskap #99773 is 'n antwoord op boodskap #99770] |
Di, 26 Oktober 2004 05:45 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is ons nie suur nie, hm? Kyk beter en jy sal sien dat die Bulle
persentasierugby speel. Daar's geen manier waarop die Vrystaat daai
wedstryd sou wen nie....of jy nou daarvan hou, of nie.
"Frika" skryf in boodskap news:clj30e$g8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is net jammer die bulle het die ref aan hulle kant gehad. Die tape
> bewys
> dit.
>
|
|
|