Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Spele Afsluiting.
Spele Afsluiting. [boodskap #97401] Ma, 30 Augustus 2004 03:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
--
Groetnis
Annette
Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97405 is 'n antwoord op boodskap #97401] Ma, 30 Augustus 2004 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nogal snaaks wees. Die afsluiting van die Groekse Spele was vir my
baie beter as die opening. Daai voorsmakie van die Chinese Spele oor 4
jaar laat my dink dit gaan een moerse skouspel wees. Het jy gesien daai
een Griekse vioolspeler wat daai klein viooltjie hier aan sy lies hou? Sê
een stouterd hier by ons dat hy nou wragtag alles gesien het.....maar 'n man
wat homself met 'n strykstok kan bykom? Hy speel nie viool nie!
"Annette" wrote in message
news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
> --
> Groetnis
> Annette
>

Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97424 is 'n antwoord op boodskap #97401] Ma, 30 Augustus 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
"Annette" wrote in message
news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97426 is 'n antwoord op boodskap #97424] Ma, 30 Augustus 2004 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - die dames wat die ritmiese gimnastiek gedoen het. se bene was
kollektief baie mooier, alhoewel verskillend.
Ek het nog nooit so baie mense op 'n verhoog gesien wat se bene so presies
eenders gevorm is nie.....
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Suidwester" wrote in message
news:4132fc9e.0@news1.mweb.co.za...
> Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
> dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
> "Annette" wrote in message
> news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
>> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
>> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Spele Afsluiting. [boodskap #97427 is 'n antwoord op boodskap #97426] Ma, 30 Augustus 2004 11:34 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê jy nou? Dat hulle nie by die Spele was nie? Daar is van die
ritmiese meisies se bene wat mooi is, maar baie van hulle lyk anoreksies.
Daar was mos ook 'n skandaal by hulle oor eetlusonderdrukkers.....
"Annette" wrote in message
news:cguvvo$a6a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat - die dames wat die ritmiese gimnastiek gedoen het. se bene was
> kollektief baie mooier, alhoewel verskillend.
> Ek het nog nooit so baie mense op 'n verhoog gesien wat se bene so presies
> eenders gevorm is nie.....
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:4132fc9e.0@news1.mweb.co.za...
>> Nog 'n storie......sekerlik binne 'n sirkel van een of twee kilometer was
>> dit by Athene seker die meeste mooi bene bymekaar op aarde wees?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cgua80$n5f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toe ek daardie Sjinese klone sien in die minirompies wat snaakse kitare
>>> slaan, toe sien ek in my geestesoog ons openingseremonie van die sokker in
>>> 2010 - waar 'n magdom Zoeloe-impi konsertina speel:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Drie Nasies
Volgende onderwerp: Krieket.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 08:44:04 MGT 2024