Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus: Danie Smuts oorlede
Nuus: Danie Smuts oorlede [boodskap #88148] Do, 11 Desember 2003 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))

--
Annette
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88151 is 'n antwoord op boodskap #88148] Do, 11 Desember 2003 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
Op watter ouderdom is Danie oorlede?
Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?

"Annette" skryf in boodskap news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>
>
> --
> Annette
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88154 is 'n antwoord op boodskap #88151] Do, 11 Desember 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
Dana Nieuhaus?

"Spencer" skryf in boodskap news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88179 is 'n antwoord op boodskap #88151] Vr, 12 Desember 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek kan met groot oortuiging sê dat hy oorlede is, ek kan net nie vir
jou sê wanneer nie - ek dink dit was in die laaste 5 jaar, maar soos ek sê
ek's nie seker nie.

E

"Spencer" wrote:
> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88183 is 'n antwoord op boodskap #88151] Vr, 12 Desember 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
19/08/2000
www.harryoppenheimer.org.za/

TJ

"Spencer" skryf in boodskap news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88186 is 'n antwoord op boodskap #88154] Vr, 12 Desember 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://pumamouse.com/picdananiehaus.html

"Op Kleure het Danie Niehaus (seun) 'n lied, My pa, geskryf wat hy opgedra
het aan sy bekende pa, Dana Niehaus, wat in 1995 oorlede is. Danie en sy pa
se lewe het in meer as een opsig dieselfde paadjie geloop. Albei was Pukke,
het as sportjoernaliste gewerk en uiteindelik in die vermaaklikheidswêreld
beland."

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:br9c9d$pc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
> Dana Nieuhaus?
> "Spencer" wrote in message
> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88187 is 'n antwoord op boodskap #88154] Vr, 12 Desember 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Springbok Radio Opening deur Danie Smuts (1982)
http://pumamouse.com/03opendaniesmuts.mp3

Danie Smuts was die "Presenter" van "Dagbreekdeuntjies" op Springbok

Tussen 4H00am en 5H00am, was Danie Smuts die aanbieder op Radio Orion (SAUK)
tot 1990?

Ek kon niks kry op 'n mede-aanbieder nie. Behalwe Evelyn Martin (voor sy
tydgleuf op Orion).

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:br9c9d$pc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
> Dana Nieuhaus?
> "Spencer" wrote in message
> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88190 is 'n antwoord op boodskap #88183] Vr, 12 Desember 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het Harry Oppenheimer met Danie Smuts te doene?
Hy - HO - het nie eers 'n snor gehad nie:)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:brcb7b$ods$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 19/08/2000
> www.harryoppenheimer.org.za/
>
>
> TJ
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88193 is 'n antwoord op boodskap #88186] Vr, 12 Desember 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dana het nie 'n snor gehad nie...
:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:brcbm5$ohp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> http://pumamouse.com/picdananiehaus.html
>
> "Op Kleure het Danie Niehaus (seun) 'n lied, My pa, geskryf wat hy opgedra
> het aan sy bekende pa, Dana Niehaus, wat in 1995 oorlede is. Danie en sy pa
> se lewe het in meer as een opsig dieselfde paadjie geloop. Albei was Pukke,
> het as sportjoernaliste gewerk en uiteindelik in die vermaaklikheidswêreld
> beland."
>
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:br9c9d$pc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
>> Dana Nieuhaus?
>> "Spencer" wrote in message
>> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88195 is 'n antwoord op boodskap #88190] Vr, 12 Desember 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette - Spencer het gevra of HO nog lewe.

Jy hou van snorre? Snorre krap soos staalwol.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:brcgq1$q3f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat het Harry Oppenheimer met Danie Smuts te doene?
> Hy - HO - het nie eers 'n snor gehad nie:)
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:brcb7b$ods$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 19/08/2000
>> www.harryoppenheimer.org.za/
>>
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88199 is 'n antwoord op boodskap #88195] Vr, 12 Desember 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 16:36:34 +0200, "TJ" wrote:

> Annette - Spencer het gevra of HO nog lewe.
>
> Jy hou van snorre? Snorre krap soos staalwol.
>

Ek hoef nie werklik dièp tussen die lyne te lees nie, Spencer,
om tot die besef te kom, dat jy nie daarvan hou dat die ou wat
jou soen, 'n snor het nie:-)))

DD
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88210 is 'n antwoord op boodskap #88199] Sa, 13 Desember 2003 02:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy soek skoor Doepie. Ek donner 'n ou wat my wil soen.

"DD" skryf in boodskap news:uevjtv8uc1hj537fvk2vaa4lkp592t6u1g@4ax.com...
> On Fri, 12 Dec 2003 16:36:34 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Annette - Spencer het gevra of HO nog lewe.
>>
>> Jy hou van snorre? Snorre krap soos staalwol.
>>
>
> Ek hoef nie werklik diép tussen die lyne te lees nie, Spencer,
> om tot die besef te kom, dat jy nie daarvan hou dat die ou wat
> jou soen, 'n snor het nie:-)))
>
> DD
>
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88243 is 'n antwoord op boodskap #88210] Sa, 13 Desember 2003 17:50 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Dec 2003 15:40:03 +1300, "Spencer"
wrote:

> Jy soek skoor Doepie. Ek donner 'n ou wat my wil soen.
>
>
>
>

LOL....:-))))))))))))))))))))))))
Lanklaas wat ek sommer hardop uitgebars het van die lag, Spencer:-)))
Ek word aangekyk, maar lag, lag ek....(!)..:-)))

DD

ns.
vertel ons van die vetmeisie (@webmail.co.za)
Vorige onderwerp: Chiluba in hof op 169 aanklagte
Volgende onderwerp: Thabo, soos Bob, duld nie opposisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:36:15 MGT 2024