Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Gebraaide Kaas met Makaronie
Gebraaide Kaas met Makaronie [boodskap #87275] Wo, 19 November 2003 08:16
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Huisgenoot: 28 Maart 1921

Kook jou makaronie vroeg klaar, en laat dit in 'n bietjie koue water staan,
goed twee uur lank.
As dit etenstyd is, sit jy 1/2 lb gerasperde kaas in 'n kastrol met 'n
betjie Worcestersous of tamatiesous daarby, sout en peper. Klits die geel
van een eier met 4 eetlepels water, voeg dit by die kaasmengsel, sit op die
vuur en roer gedurig tot die kaas gesmelt is. Sit nou die makarinie by, roer
tot dit warm is, skep meteens op.
Vorige onderwerp: Resep (te) - maklik en lekker
Volgende onderwerp: Poeding vir Katryn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 08:15:21 MGT 2024