Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Saterdag se Rugby
Saterdag se Rugby [boodskap #86495] Wo, 29 Oktober 2003 14:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie goed hier wat ek Saterdagogggend kan doen behalwe om na die
wedstryd te kyk en hoë bloeddruk te kry:))
Ek kan Spier toe gaan vir die perdespringbyeenkoms
Ek kan gaan fliek
Ek kan gaan koffie drink saam met 'n vriendin
Ek kan gaan snuffel in nuwe winkels.

Nietemin - Onse Afrigter hou vol die span staan by hulle plan vir die WB -
en nou word 'n span gekies met meer internasionale ervaring as teen die
Engelse - was dit die plan?

--
Annette
Re: Saterdag se Rugby [boodskap #86516 is 'n antwoord op boodskap #86495] Do, 30 Oktober 2003 03:52 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Groot toets vir Joost en Hougaardt. Lyk my Joost het nou vir Coen
uitgewerk - nog net 2 om te gaan dan is dit n volledige Bloubulspan...

"Annette" skryf in boodskap news:bnok6e$kg0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is baie goed hier wat ek Saterdagogggend kan doen behalwe om na die
> wedstryd te kyk en hoë bloeddruk te kry:))
> Ek kan Spier toe gaan vir die perdespringbyeenkoms
> Ek kan gaan fliek
> Ek kan gaan koffie drink saam met 'n vriendin
> Ek kan gaan snuffel in nuwe winkels.
>
> Nietemin - Onse Afrigter hou vol die span staan by hulle plan vir die WB -
> en nou word 'n span gekies met meer internasionale ervaring as teen die
> Engelse - was dit die plan?
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: WB Rugby
Volgende onderwerp: Bulle Saterdag......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:55:09 MGT 2024