Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Karie
Karie [boodskap #84498] Do, 25 September 2003 12:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
Annette
Re: Karie [boodskap #84504 is 'n antwoord op boodskap #84498] Do, 25 September 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....

"Annette" skryf in boodskap news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
> Annette
>
Re: Karie [boodskap #84506 is 'n antwoord op boodskap #84504] Do, 25 September 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die sonkant se venster?:))
Maar jy praat mos nou van pynappelbier, of hie?

Ek dog karie is heuningbier?
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkupn5$2vlo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
> "Annette" wrote in message
> news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
>> Annette
>>
>
Re: Karie [boodskap #84520 is 'n antwoord op boodskap #84506] Vr, 26 September 2003 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons wêreld se karrie [!'arrie] is die tuisbrou wat swartmense maak. Is dit
waarvan jy praat? Dis van koring, water en gis en nog 'n klomp ander goete
en hy skop soos 'n donkie.

"Annette" skryf in boodskap news:bkuqb6$af3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die sonkant se venster?:))
> Maar jy praat mos nou van pynappelbier, of hie?
>
> Ek dog karie is heuningbier?
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkupn5$2vlo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Pynappelskille in bottels op jou vensterbank met so 'n bietjie gis in.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkupe1$a0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Karie [boodskap #84554 is 'n antwoord op boodskap #84498] Vr, 26 September 2003 15:46 Na vorige boodskap
Geheimpie  is tans af-lyn  Geheimpie
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" schreef in bericht
:

> Wie het 'n lekker resep met bietjie skop?
> Annette

In olyfolie gebakte eiers met spek op suurdesembrood.
Smeer bo-op baie fyngemaakte knoffel en sambal-trassi
(trassi=met 'n klein bietjie gefermenteerde garnale pasta,Indonesies).

--
PietHein
Vorige onderwerp: Katryn se kos
Volgende onderwerp: Sop, soep en koek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 06:04:42 MGT 2024