Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Knoffel
Knoffel [boodskap #80921] Do, 24 Julie 2003 08:46 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
Re: Knoffel [boodskap #80922 is 'n antwoord op boodskap #80921] Do, 24 Julie 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
hol plekke omruil!

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
Re: Knoffel [boodskap #80926 is 'n antwoord op boodskap #80922] Do, 24 Julie 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
> hol plekke omruil!
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>
>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>

Biltong ook maar ek sal nooit nee sê vir 'n ou stukkie nie ;-)
Re: Knoffel [boodskap #80927 is 'n antwoord op boodskap #80926] Do, 24 Julie 2003 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nooit! Van êrige, rêrige biltong kom daai klank eers veel later as jy te
veel van 'n vraat was.....knoffel poep sommer van die eerste byt af.
Jeeeaagh!

"Jottie" skryf in boodskap news:3f1fa885$0$260$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>> hol plekke omruil!
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>
>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>
>
> Biltong ook maar ek sal nooit nee sê vir 'n ou stukkie nie ;-)
>
Re: Knoffel [boodskap #80937 is 'n antwoord op boodskap #80922] Do, 24 Julie 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
> hol plekke omruil!

Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))

GrRico
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>
Re: Knoffel [boodskap #80939 is 'n antwoord op boodskap #80921] Do, 24 Julie 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
Re: Knoffel [boodskap #80940 is 'n antwoord op boodskap #80922] Do, 24 Julie 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm - Iemand wat nog nie die wonderlike, salwende, helende en smaak van
knoffel kan waardeer nie!!
Ek koop nou die dag 'n emmertjie met fyngekapte knoffel en gemmer gemeng.
Julle het nie 'n idee hoe lekker avokadepeer met sout, suurlemoenpeper en so
'n teelepeltjie van bg mengsel smaak nie!.
En dan is dit nog gesond ook!
Maar Suidsester - ek kan jou verseker daar is 'n groot verskil tussen bek en
toon - soen dit en jy sal die verskil agterkom.
Veral 'n bababekkie is gewoonlik vol kwyl, terwyl die toontjies gewoonlik
sag en droog is:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
> hol plekke omruil!
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>
Re: Knoffel [boodskap #80947 is 'n antwoord op boodskap #80939] Do, 24 Julie 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seksie 1 of seksie 2?

"Annette" skryf in boodskap news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>
Re: Knoffel [boodskap #80948 is 'n antwoord op boodskap #80947] Do, 24 Julie 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel huisies is daar in 'n knoffelui?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1ffe6d.0@news1.mweb.co.za...
> Seksie 1 of seksie 2?
> "Annette" wrote in message
> news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
>> Annette
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>
>
Re: Knoffel [boodskap #80950 is 'n antwoord op boodskap #80922] Do, 24 Julie 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:

> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
> hol plekke omruil!

Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
Re: Knoffel [boodskap #80970 is 'n antwoord op boodskap #80937] Do, 24 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jul 2003 15:40:10 +0200, "Rico" wrote:
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>> hol plekke omruil!
>
> Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))
>

As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
te plaas nie.

Speedy
Re: Knoffel [boodskap #80971 is 'n antwoord op boodskap #80970] Do, 24 Julie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>> hol plekke omruil!

>> Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))

>
> As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
> Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
> te plaas nie.

Ek stem saam!! :-))
Re: Knoffel [boodskap #80974 is 'n antwoord op boodskap #80971] Do, 24 Julie 2003 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i7h0ivo8j2qvko0csbkn2qoqgqnmtvn7lc@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> hol plekke omruil!
>
>>> Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))
>
>>
>> As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
>> Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
>> te plaas nie.
>
> Ek stem saam!! :-))

Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
Wat het ek fout gedoen????

GrRico
>
Re: Knoffel [boodskap #80975 is 'n antwoord op boodskap #80974] Do, 24 Julie 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>> As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
>>> Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
>>> te plaas nie.

>> Ek stem saam!! :-))
>
> Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
> Wat het ek fout gedoen????
>
> GrRico

>

Inteendeel:-)))
Re: Knoffel [boodskap #80976 is 'n antwoord op boodskap #80921] Do, 24 Julie 2003 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jul 2003 18:22:50 -0400, Katryn wrote:

> "Rico" wrote:
>
>
>> Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
>> Wat het ek fout gedoen????
>
> Jy het niks verkeerd gedoen nie, Rico. Rerig.
> :-)
>

Lorinda is terug by die huis, Katryn:-)

Speedy
Re: Knoffel [boodskap #80977 is 'n antwoord op boodskap #80974] Do, 24 Julie 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote:

> Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
> Wat het ek fout gedoen????

Jy het niks verkeerd gedoen nie, Rico. Rerig.
:-)
Re: Knoffel [boodskap #80978 is 'n antwoord op boodskap #80976] Do, 24 Julie 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

>
> Lorinda is terug by die huis, Katryn:-)

Great!!
Re: Knoffel [boodskap #80979 is 'n antwoord op boodskap #80976] Do, 24 Julie 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:kum0ivgva3i8itpgbqvr7cdkeeisl0h4es@4ax.com...
> Lorinda is terug by die huis, Katryn:-)
>
> Speedy

Amper. Die toekoms het voor die verlede aangekom.

Lorinda
Re: Knoffel [boodskap #80985 is 'n antwoord op boodskap #80974] Vr, 25 Julie 2003 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, ons praat nie van fout doen nie, maar wel van fout maak.
Jy het nie.
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f2052d2$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:i7h0ivo8j2qvko0csbkn2qoqgqnmtvn7lc@4ax.com...
>> Speedy Gonzales wrote:
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> > hol plekke omruil!
>>
>>>> Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))
>>
>>>
>>> As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
>>> Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
>>> te plaas nie.
>>
>> Ek stem saam!! :-))
>
> Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
> Wat het ek fout gedoen????
>
> GrRico
>>
>
Re: Knoffel [boodskap #81015 is 'n antwoord op boodskap #80948] Vr, 25 Julie 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie.....net dat alles stink!

"Annette" skryf in boodskap news:bfovnp$hdqhe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoeveel huisies is daar in 'n knoffelui?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1ffe6d.0@news1.mweb.co.za...
>> Seksie 1 of seksie 2?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>>
>>
>
Re: Knoffel [boodskap #81016 is 'n antwoord op boodskap #80950] Vr, 25 Julie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?

"Katryn" skryf in boodskap news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
> "Suidwester" wrote:
>
>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>> hol plekke omruil!
>
> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>
Re: Knoffel [boodskap #81023 is 'n antwoord op boodskap #81016] Vr, 25 Julie 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
seksuele inuendo's....

"Suidwester" wrote:
> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
> "Katryn" wrote in message
> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>> "Suidwester" wrote:

>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>> hol plekke omruil!

>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>
Re: Knoffel [boodskap #81031 is 'n antwoord op boodskap #81023] Vr, 25 Julie 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
met seks vir my te doene nie!

"Katryn" skryf in boodskap news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...
>
> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
> seksuele inuendo's....
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>
>>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> hol plekke omruil!
>
>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>
>>
>
Re: Knoffel [boodskap #81034 is 'n antwoord op boodskap #81031] Vr, 25 Julie 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy is dan 'n homoseksueel? Ek het nogal so gedink, hoor.

Suidwester, weet jy wat my werklik dwars in die krop steek met jou
totaal onopgevoede. trailer trash gewoontetjies? Dat jy jou land hier
verteenwoordig. Is alle "Suidwesters" so kommin en onopgevoed en
'base' soos jy?
Dan jou naam - die "ockievs" gedeelte - daar was iemand wat dieselfde
voornaam gehad het wat op ander privaat lyste probeer deelneem het so
ruk gelede, maar niemand wou hom enigsins ernstig opneem nie, want
hulle het heel waarskynlik gedink dit is jy. Dit is so jammer, want
daardie Ockie was iemand wat ten minste getoon het dat hy 'n opvoeding
gehad het.
Elkgeval....jy dink seker jy is vreeslik macho of watookal. Maar jy
is maar 'n gewone ou swakkeling met geen opvoeding en heel waarskynlik
'n bitter klein ou penissie. Tragies eintlik, as mens sien hoe
desperaat jy probeer kompenseer vir jou fisiese tekortkominge.

"Suidwester" wrote:

> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
> met seks vir my te doene nie!
> "Katryn" wrote in message
> news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...

>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
>> seksuele inuendo's....

>> "Suidwester" wrote:

>>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
>>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>
>>>> >Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> >hol plekke omruil!
>>
>>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>>
>>>
>
Innuendo's [boodskap #81038 is 'n antwoord op boodskap #81034] Vr, 25 Julie 2003 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
> seksuele inuendo's....

> "Suidwester" wrote:
>> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
>> met seks vir my te doene nie!

Skapie, eintliik verskaf jy vir my eindelose genot met jou stupidity.
Maar mag ek asseblief net die een keer uitwys dat "seksuele innuendo"
nie juis dieselfde is as "seksbehep" nie.
'n Innuendo beteken " insinuasie" of 'n belastering. Kan jy die
verskil begryp tussen 'n seksuele innuendo en om seksbehep te wees?

Waarom is jy so seksbehep Sudiwester? En waarom het jy so geweldige
anale fiksasie?
Onthou dat dit wat jy "sien" is 'n maaksel van jou verbeelding. Dit
sê vir ons baie van JOU psige. Nie myne nie. Verstaan jy wat ek sê?
Re: Knoffel [boodskap #81041 is 'n antwoord op boodskap #81015] Vr, 25 Julie 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit stink net vir die wat dit nie eet nie:))
Eintlik is dit heerlik - kry nou vir jou 'n knoffelhuisie, en smeer die
houtslaaibak ( binne) met die gesnyde kant. Die slaai wat jy dan daarin
aanmaak smaak dan sommer lekkerder.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f213031.0@news1.mweb.co.za...
> Weet nie.....net dat alles stink!
> "Annette" wrote in message
> news:bfovnp$hdqhe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hoeveel huisies is daar in 'n knoffelui?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f1ffe6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Seksie 1 of seksie 2?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Drom" wrote in message
>>>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>>> > In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>>> > knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>>> > knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Knoffel [boodskap #81065 is 'n antwoord op boodskap #81034] Sa, 26 Julie 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met jou size van kringspier wat jy van jouself maak, sal die gehardste ou
begin wonder, koekie! Wat verteenwoordig jy, oudier? Klatryn en
Streepmuis....as ek by jou gedagtegang aanpas dan is jou name
verteenwoordigend van wat jy is? Soos jy hier kla en kerm dan is die
Klatryn vanselfsprekend. Wat die Streepmuis-deel aanbetref, weereens
volgens jou standaarde, dan soek jy vir 'n streep of seks. Seker omdat jy
so vervelig is dat jou partner al halfpad op pad werk toe sal wees voor daar
onder jou kombers 'n gehyg kom: "Ek het gekom!" Hie-hie-haaa-haaa!

"Katryn" skryf in boodskap news:qkj2iv4i2v5f7c36h7702n9h8hgmls14nj@4ax.com...
> So jy is dan 'n homoseksueel? Ek het nogal so gedink, hoor.
>
> Suidwester, weet jy wat my werklik dwars in die krop steek met jou
> totaal onopgevoede. trailer trash gewoontetjies? Dat jy jou land hier
> verteenwoordig. Is alle "Suidwesters" so kommin en onopgevoed en
> 'base' soos jy?
> Dan jou naam - die "ockievs" gedeelte - daar was iemand wat dieselfde
> voornaam gehad het wat op ander privaat lyste probeer deelneem het so
> ruk gelede, maar niemand wou hom enigsins ernstig opneem nie, want
> hulle het heel waarskynlik gedink dit is jy. Dit is so jammer, want
> daardie Ockie was iemand wat ten minste getoon het dat hy 'n opvoeding
> gehad het.
> Elkgeval....jy dink seker jy is vreeslik macho of watookal. Maar jy
> is maar 'n gewone ou swakkeling met geen opvoeding en heel waarskynlik
> 'n bitter klein ou penissie. Tragies eintlik, as mens sien hoe
> desperaat jy probeer kompenseer vir jou fisiese tekortkominge.
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
>> met seks vir my te doene nie!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...
>
>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
>>> seksuele inuendo's....
>
>>> "Suidwester" wrote:
>
>>>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook is,
>>>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>>>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>>>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>>>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>
>>>> > >Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> > >hol plekke omruil!
>>>
>>>> > Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>>>>
>>>
>>
>
Re: Innuendo's [boodskap #81066 is 'n antwoord op boodskap #81038] Sa, 26 Julie 2003 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek begin ook dink jy soek iets by my want jy kan jou bek nie van my af hou
nie! Nou wat bied jy aan, ou dier? Sal jy ooit kan byhou?

"Katryn" skryf in boodskap news:4hk2ivc7ghtu1ae7qanu42d9bqgntpaght@4ax.com...
> Katryn wrote:
>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
>> seksuele inuendo's....
>
>> "Suidwester" wrote:
>>> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
>>> met seks vir my te doene nie!
>
> Skapie, eintliik verskaf jy vir my eindelose genot met jou stupidity.
> Maar mag ek asseblief net die een keer uitwys dat "seksuele innuendo"
> nie juis dieselfde is as "seksbehep" nie.
> 'n Innuendo beteken " insinuasie" of 'n belastering. Kan jy die
> verskil begryp tussen 'n seksuele innuendo en om seksbehep te wees?
>
> Waarom is jy so seksbehep Sudiwester? En waarom het jy so geweldige
> anale fiksasie?
> Onthou dat dit wat jy "sien" is 'n maaksel van jou verbeelding. Dit
> sê vir ons baie van JOU psige. Nie myne nie. Verstaan jy wat ek sê?
Re: Knoffel [boodskap #81565 is 'n antwoord op boodskap #80927] Do, 31 Julie 2003 17:32 Na vorige boodskap
res1o87f  is tans af-lyn  res1o87f
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1fd8a2.0@news1.mweb.co.za...
> Nooit! Van êrige, rêrige biltong kom daai klank eers veel later as jy te
> veel van 'n vraat was.....knoffel poep sommer van die eerste byt af.
> Jeeeaagh!
> "Jottie" wrote in message
> news:3f1fa885$0$260$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> Suidwester wrote:
>>
>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>> hol plekke omruil!
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>>
>>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>>
>>
>> Biltong ook maar ek sal nooit nee sê vir 'n ou stukkie nie ;-)
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Resepte
Volgende onderwerp: Krag onderbrekings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:50:02 MGT 2024