Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Mandrake en ander bestanddele
Mandrake en ander bestanddele [boodskap #429] Wo, 28 Mei 2003 18:08 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?

Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #430 is 'n antwoord op boodskap #429] Wo, 28 Mei 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?

oh. So?
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #431 is 'n antwoord op boodskap #429] Wo, 28 Mei 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 2003 11:08:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?
>
> Lorinda

Jy't gesien dat die ander groep weer op my nuusleser is né.
Wat is dit vir jou werd ek sê haar nie wat sê jy nie?
En is jy nie bang sy kom op die groep af nie?

Speedy
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #435 is 'n antwoord op boodskap #431] Wo, 28 Mei 2003 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:f60advg6lau5l23f67ptkp70annatbs51p@4ax.com...
> On 28 May 2003 11:08:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?
>>
>> Lorinda
>
>
> Jy't gesien dat die ander groep weer op my nuusleser is né.
> Wat is dit vir jou werd ek sê haar nie wat sê jy nie?
> En is jy nie bang sy kom op die groep af nie?
>
> Speedy

Ja, dit is moeilik om dit mis te loop dat jy weer daar is :-)
As sy hierop afkom sal ek gedwonge maar moet se dat jy onder my naam gepos
het.
Jy weet, precedent en so aan.

Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #436 is 'n antwoord op boodskap #430] Wo, 28 Mei 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"ajk" skryf in boodskap news:bb2uh2$f37$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?
>>
>
> oh. So?

Niks nie. Dog maar net ek moet jou se in geval jy ooit soek vir bestanddele
vir so 'n brousel.

Loirnda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #440 is 'n antwoord op boodskap #435] Wo, 28 Mei 2003 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 21:58:06 +0100, "Raj" wrote:


>>
>>> Het jy geweet dat Mandrake a belangrike deel van 'n heks se brousel is?
>>>
>>> Lorinda
>>
>>
>> Jy't gesien dat die ander groep weer op my nuusleser is né.
>> Wat is dit vir jou werd ek sê haar nie wat sê jy nie?
>> En is jy nie bang sy kom op die groep af nie?
>>
>> Speedy
>
> Ja, dit is moeilik om dit mis te loop dat jy weer daar is :-)
Lol...:-)))

> As sy hierop afkom sal ek gedwonge maar moet se dat jy onder my naam gepos
> het.
> Jy weet, precedent en so aan.
>
> Lorinda
>
>
Gedwonge sê jy. Soos in selfverdediging.
Shucks... weet nie hoekom nie, maar iets sê
vir my dat jy geen moeite sal hê om haar te oortuig nie:-)))

Ek skryf op die ander groep (soos jy sien) nou ook as Speedy,
want DD het te berug geword.
Heel naief (kan jy dit glo!) dink ek dat ek nou 'n nuwe blaadjie
omgeslaan het, as prefek van die klas gekies gaan word,
en almal se held gaan wees:-)
Verdomp:-(
Dit het net drome gebly. Onskuldige Speedietjie het klaar
die venynigheid van die groep ervaar. En ek probeer nice wees.

Is maar 'n stink site daai:-)))

Speedy Conzales
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #442 is 'n antwoord op boodskap #440] Wo, 28 Mei 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:9paadv8llsfv4l9hf5gcgfisa4c6vj55ck@4ax.com...


> Dit het net drome gebly. Onskuldige Speedietjie het klaar
> die venynigheid van die groep ervaar. En ek probeer nice wees.
>
> Is maar 'n stink site daai:-)))
>
> Speedy Conzales
>

Jy het probeer nice wees........ Jy het vir die ou gese hy LIEG (of so
iets)! Nee, 'n luiperd kan van kolle verander... (nee, wag dis nie reg nie,
maar jy weet wat ek bedoel). In elk geval, Speedy het 'n ten volle gevormde
karakter. Hy is 'n wrede en meedoenlose skaker van eiendom en aanhouer van
onskuldige mense onder treinspoorbrue. Nie eers DD het sulke dinge
aangevang nie:-)


Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #446 is 'n antwoord op boodskap #442] Wo, 28 Mei 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:02:55 +0100, "Raj" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:9paadv8llsfv4l9hf5gcgfisa4c6vj55ck@4ax.com...
>
>
>> Dit het net drome gebly. Onskuldige Speedietjie het klaar
>> die venynigheid van die groep ervaar. En ek probeer nice wees.
>>
>> Is maar 'n stink site daai:-)))
>>
>> Speedy Conzales
>>
>
> Jy het probeer nice wees........ Jy het vir die ou gese hy LIEG (of so
> iets)! Nee, 'n luiperd kan van kolle verander... (nee, wag dis nie reg nie,
> maar jy weet wat ek bedoel). In elk geval, Speedy het 'n ten volle gevormde
> karakter. Hy is 'n wrede en meedoenlose skaker van eiendom en aanhouer van
> onskuldige mense onder treinspoorbrue. Nie eers DD het sulke dinge
> aangevang nie:-)
>
>
> Lorinda
>
>


Hier het ek tyd nodig om verweer op te stel.
Ek sal jou antwoord op dié na ek menseregte
en diesmeer gaan opkyk het.

Intussen, ek het vanmôre om ses uur (terwyk ek
na 'n Adobe Acrobat Writer op CD gesoek het,
op 'n skakel afgekom, wat ek lank terug op
CD gebêre het.

http://www.adviser.2ya.com

Davie Conzales
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #449 is 'n antwoord op boodskap #446] Wo, 28 Mei 2003 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nrcadvstngdph4d8rt9f11190bj49a252o@4ax.com...
>
> Hier het ek tyd nodig om verweer op te stel.
> Ek sal jou antwoord op dié na ek menseregte
> en diesmeer gaan opkyk het.
>
> Intussen, ek het vanmôre om ses uur (terwyk ek
> na 'n Adobe Acrobat Writer op CD gesoek het,
> op 'n skakel afgekom, wat ek lank terug op
> CD gebêre het.
>
> http://www.adviser.2ya.com
>
> Davie Conzales
>


"Aim for the moon, if you miss you're between the stars". Ek hou daarvan.
Is dit 'n foto van jou daar in die hoek?


Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #450 is 'n antwoord op boodskap #449] Wo, 28 Mei 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:24:37 +0100, "Raj" wrote:

>
>
> "Aim for the moon, if you miss you're between the stars". Ek hou daarvan.
> Is dit 'n foto van jou daar in die hoek?
>
>
> Lorinda
>
>

My gunsteling gesegde. Somtyds plaas ek dit
op my besigheidskaartjies ook.
En ja, dit is ek.Op my gunsteling stoel:-)
As jy daarop kliek sal ek nader kom:-)))

Die site is ook nie meer lekker nie. Ek het die skakel
vanmôre gekry en vanaand eers gaan kyk hoe dit nou daar lyk.
Op die eerste blad is daar klaar net een skakel wat werk.

Ek het baie vinnig daardeur gegaan en gesien dat daar meer skakels is
wat nie werk nie. Die foto's het ek almal self geneem.

DD
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #452 is 'n antwoord op boodskap #450] Wo, 28 Mei 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:3ndadvs0pnghq97i4meos24hi3t6tqdadf@4ax.com...

> My gunsteling gesegde. Somtyds plaas ek dit
> op my besigheidskaartjies ook.
> En ja, dit is ek.Op my gunsteling stoel:-)
> As jy daarop kliek sal ek nader kom:-)))

Maar die stoel is nie voor 'n rekenaar nie! Waneer sit jy dan daarop?

Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #453 is 'n antwoord op boodskap #452] Wo, 28 Mei 2003 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:40:42 +0100, "Raj" wrote:


>
> Maar die stoel is nie voor 'n rekenaar nie! Waneer sit jy dan daarop?
>
> Lorinda
>

Skerp, en ek het daaraan gedink toe ek dit sê. Selfs dit was verkeerd
want my gunsteling stoel (in die sitkamer let wel,( se ruglening steek
uit reg op die voorgrond. By de kamera.

Soos jy weet sit ek op hierdie oomblik op my werklike gunsteling
stoel:-)))

Ek was nou weer saam met jou daar en het skakels gekry wat nie werk
nie. By die Sea World onder meer.

0100 uur hier. 11 uur by jou, Sien jou later vanmiddag. Slaap lekker.

XXX
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #454 is 'n antwoord op boodskap #429] Wo, 28 Mei 2003 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 May 2003 00:06:09 +0100, "Raj" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:1efadv48834lllq4ihbo3r4k0elem5tv6q@4ax.com...
>>
>> 0100 uur hier. 11 uur by jou, Sien jou later vanmiddag. Slaap lekker.
>>
>
> 12 uur. On is op Somerstyd. Nee, nee dis nie 'n grap nie.
>
> Lorinda
>

Het julle dan 'n uur verskil tussen somer en winter?

Dave
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #455 is 'n antwoord op boodskap #453] Wo, 28 Mei 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:1efadv48834lllq4ihbo3r4k0elem5tv6q@4ax.com...
>
> 0100 uur hier. 11 uur by jou, Sien jou later vanmiddag. Slaap lekker.
>

12 uur. On is op Somerstyd. Nee, nee dis nie 'n grap nie.

Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #456 is 'n antwoord op boodskap #442] Do, 29 Mei 2003 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 23:02:55 +0100, "Raj" wrote:

> Onskuldige Speedietjie het klaar
>> die venynigheid van die groep ervaar. En ek probeer nice wees.

>>
>
> Jy het probeer nice wees........ Jy het vir die ou gese hy LIEG (of so
> iets)! Nee, 'n luiperd kan van kolle verander... (nee, wag dis nie reg nie,
> maar jy weet wat ek bedoel). In elk geval, Speedy het 'n ten volle gevormde
> karakter. Hy is 'n wrede en meedoenlose skaker van eiendom en aanhouer van
> onskuldige mense onder treinspoorbrue. Nie eers DD het sulke dinge
> aangevang nie:-)
>
>
> Lorinda
>
>

Van venynigheid gepraat! Ek het wakker gelê en hier probeer uitkom.
Geworstel met antwoorde op wat jy hier sê. Erens 'n skild probeer kry.
Geluister na die karre wat hier oor die brug snorrrr en woemmm na alle
kante. Gedink aan dit dat so 'n groot mark tog nié onbenut kan bly nie
Maar net een feit oordonder alles: Jy skryf ongelooflike mooi
Afrikaans! :-)))

Speedy
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #457 is 'n antwoord op boodskap #454] Do, 29 Mei 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
> On Thu, 29 May 2003 00:06:09 +0100, "Raj" wrote:
>
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>> news:1efadv48834lllq4ihbo3r4k0elem5tv6q@4ax.com...
>>>
>>> 0100 uur hier. 11 uur by jou, Sien jou later vanmiddag. Slaap lekker.
>>>
>>
>> 12 uur. On is op Somerstyd. Nee, nee dis nie 'n grap nie.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Het julle dan 'n uur verskil tussen somer en winter?
>
> Dave


Dis reg. Sodat ons meer "daytime hours" in die winter kan hê.


Lorinda
Re: Mandrake en ander bestanddele [boodskap #458 is 'n antwoord op boodskap #456] Do, 29 Mei 2003 17:25 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:pf4bdv4cp9ubffh57qpdg6vkh6m87vrhjc@4ax.com...

> Maar net een feit oordonder alles: Jy skryf ongelooflike mooi
> Afrikaans! :-)))
>
> Speedy

Ag baie dankie. Bloos bloos. Ek hou van tale. En van lees (nie net op die
internet nie).

Lorinda
Vorige onderwerp: Linux
Volgende onderwerp: Vir linligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:06:56 MGT 2024