Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Mandrake ver9.0
Mandrake ver9.0 [boodskap #428] Wo, 28 Mei 2003 18:00
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het pas Mandrake Linux ver9.0 op my D:\ install! Alles was automaties
gedetect behalwe my f*(&^^&$(*)&^*)&_*
MODEM! nou moet ek 'n manier soek (en daar is blykbaar..) sodat die ding in
Linux werk. As ek na "alt.os.linux.mandrake" toe gaan, gaan niemand my help
nie. Om rede dit een van die eenvoudiger takies behoort (veronderstel) om te
wees. Hulle gaan vir my lag...

Mandrake het my R190.00 (+ belasting) gekos.

Al die programme wat ek nodig het is klaar geinstaleer. Van 'n MP3 player
tot 'n woordverwerker...

Ek is hier tot 10h00 vanaand, as iemand wil gesêls
Vorige onderwerp: 1000'e smoorkwaad Mweb kliente gestrand
Volgende onderwerp: Linux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:49:52 MGT 2024