Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Comrades
Comrades [boodskap #79326] Di, 17 Junie 2003 08:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die "af" resies is gewen deur 'n Suid-Afrikaner, en onder die eerste 20
twintig plekke van die mans se resies was 15 Suid-Afrikaners.
In die dames-resies het indentiese tweelingsussies van Rusland die eerste
twee plekke verower.. Dis was hulle eerste Comrades. Die eerste een van SA
was 8ste.
Die kersie op die koek was dat die oudste deelnemer, 76 jaar oud, ook die
laaste persoon oor die wenstreep was voordat die finale afsnytyd geskied
het.

Annette
Re: Comrades [boodskap #79334 is 'n antwoord op boodskap #79326] Di, 17 Junie 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jun 2003 10:43:05 +0200, "Annette" wrote:

> Die "af" resies is gewen deur 'n Suid-Afrikaner, en onder die eerste 20
> twintig plekke van die mans se resies was 15 Suid-Afrikaners.
> In die dames-resies het indentiese tweelingsussies van Rusland die eerste
> twee plekke verower.. Dis was hulle eerste Comrades. Die eerste een van SA
> was 8ste.
> Die kersie op die koek was dat die oudste deelnemer, 76 jaar oud, ook die
> laaste persoon oor die wenstreep was voordat die finale afsnytyd geskied
> het.
>
> Annette
>
>
>

Waarom vertel jy nie ook van die 72 jarige Japanese omie
wat langs die pad van sy hardloopskoene beroof is deur die
swart geverfde robot-joggies nie, Annette?

DD
Re: Comrades [boodskap #79341 is 'n antwoord op boodskap #79334] Di, 17 Junie 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie van iets vertel waarvan ek niks weet nie.
Annette

"DD" skryf in boodskap news:2cnuevs54hot8dd75j667h5jkmhnltac4r@4ax.com...
> On Tue, 17 Jun 2003 10:43:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die "af" resies is gewen deur 'n Suid-Afrikaner, en onder die eerste 20
>> twintig plekke van die mans se resies was 15 Suid-Afrikaners.
>> In die dames-resies het indentiese tweelingsussies van Rusland die eerste
>> twee plekke verower.. Dis was hulle eerste Comrades. Die eerste een van SA
>> was 8ste.
>> Die kersie op die koek was dat die oudste deelnemer, 76 jaar oud, ook die
>> laaste persoon oor die wenstreep was voordat die finale afsnytyd geskied
>> het.
>>
>> Annette
>>
>
> Waarom vertel jy nie ook van die 72 jarige Japanese omie
> wat langs die pad van sy hardloopskoene beroof is deur die
> swart geverfde robot-joggies nie, Annette?
>
> DD
>
Re: Comrades [boodskap #79342 is 'n antwoord op boodskap #79341] Di, 17 Junie 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jun 2003 22:19:17 +0200, "Annette" wrote:

> Ek kan nie van iets vertel waarvan ek niks weet nie.
> Annette
>
>
> "

Was op 'n nuusberig sewe uur op 2

DD
Re: Comrades [boodskap #79350 is 'n antwoord op boodskap #79342] Wo, 18 Junie 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk nie na essybiesie se nuus nie.
Annette

"DD" skryf in boodskap news:6suuev0aopqsbkq9cl04u08247f4mog19p@4ax.com...
> On Tue, 17 Jun 2003 22:19:17 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek kan nie van iets vertel waarvan ek niks weet nie.
>> Annette
>>
>>
>> "
>
> Was op 'n nuusberig sewe uur op 2
>
> DD
>
Re: Comrades [boodskap #79364 is 'n antwoord op boodskap #79350] Wo, 18 Junie 2003 16:58 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek bespeur dat Annette begin om gesels soos "sekere mense" hier wil he sy
moet gesels

"Annette" skryf in boodskap news:bcp070$l8pc3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kyk nie na essybiesie se nuus nie.
> Annette
>
>
> "DD" wrote in message
> news:6suuev0aopqsbkq9cl04u08247f4mog19p@4ax.com...
>> On Tue, 17 Jun 2003 22:19:17 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek kan nie van iets vertel waarvan ek niks weet nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "
>>
>> Was op 'n nuusberig sewe uur op 2
>>
>> DD
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby, sunny skies ens.
Volgende onderwerp: SA "A" @ die Pumas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:23:47 MGT 2024