Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Linux
Linux [boodskap #411] Di, 27 Mei 2003 18:46 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hi Speedy.

Wat dink jy van Linux?

Ek het vandag my strokie in die pos gekry. Ongelukkig was die poskantoor
reeds toe. Ek sal dit more gaan optel. Ek kan nie wag nie.
Ek is soos 'n kind wat weet wat hy vir Kersfees gaan kry.
Re: Linux [boodskap #413 is 'n antwoord op boodskap #411] Di, 27 Mei 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 20:46:32 +0200, "Andries" wrote:
> Hi Speedy.
>
> Wat dink jy van Linux?
>
> Ek het vandag my strokie in die pos gekry. Ongelukkig was die poskantoor
> reeds toe. Ek sal dit more gaan optel. Ek kan nie wag nie.
> Ek is soos 'n kind wat weet wat hy vir Kersfees gaan kry.
>

Nuuskierig Andries. Baie nuuskierig maar het dit nog nooit gebruik
nie. Op die oomblik gebruik ek op vier rekenaars vier weergawes
van Vensters (Windows:-).
Op drie desktops is XP, Millenium en '98 en op my notebook
gebruik ek Windows 2000. Linux ken ek nie en is nuuskierig
oor hoe aanpasbaar dit is met programme wat vir Windows
geskryf is.

Speedy
Re: Linux [boodskap #414 is 'n antwoord op boodskap #411] Di, 27 Mei 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 21:54:02 +0100, "Raj" wrote:
> ek dink Linux is baie beter as microsoft.
>
> Lorinda
>

en aanpasbaar, Lorinda?

Speedy
Re: Linux [boodskap #415 is 'n antwoord op boodskap #411] Di, 27 Mei 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote in message
news:bb0bpl$8pp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Speedy.
>
> Wat dink jy van Linux?
>
> Ek het vandag my strokie in die pos gekry. Ongelukkig was die poskantoor
> reeds toe. Ek sal dit more gaan optel. Ek kan nie wag nie.
> Ek is soos 'n kind wat weet wat hy vir Kersfees gaan kry.

Ek weet jy vra nie vir my nie, maar ek dink Linux is baie beter as
microsoft.

Lorinda
Re: Linux [boodskap #419 is 'n antwoord op boodskap #414] Di, 27 Mei 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:duj7dv0g8a6h888hhf95mf4lc684nhngor@4ax.com...
> On Tue, 27 May 2003 21:54:02 +0100, "Raj" wrote:
>
>> ek dink Linux is baie beter as microsoft.
>>
>> Lorinda
>>
>
> en aanpasbaar, Lorinda?
>
> Speedy
>
>
Nie werklik nie. Dis beter om Linux programme te gebruik. Jy kan wel "WINE"
installeer - 'n soort windows emulator, en dit kan werk, maar windows
programme werk nie 100% nie.


Lorinda
Re: Linux [boodskap #420 is 'n antwoord op boodskap #419] Di, 27 Mei 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 22:23:28 +0100, "Raj" wrote:
>>
> Nie werklik nie. Dis beter om Linux programme te gebruik. Jy kan wel "WINE"
> installeer - 'n soort windows emulator, en dit kan werk, maar windows
> programme werk nie 100% nie.
>
>
> Lorinda

Maar is Linux dan 'n propposisie?
Programme word tog vir Windows
geskryf en ek het jare gelede al
geleer dat jy niks anders as Intel
moet koop nie. Dit het ek geleer
na ek 'n Cyrex (CPU) rekenaar
op 'n skou gekoop het.
Gelukkig is ek nie 'n speletjie
speler nie, en ek weet dat die
meeste aanpasbaarheidprobleme
by speletjies opduik.
Re: Linux [boodskap #422 is 'n antwoord op boodskap #420] Di, 27 Mei 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:n3m7dvce5oqs668bgrsqjctqgtchour8u9@4ax.com...
> On Tue, 27 May 2003 22:23:28 +0100, "Raj" wrote:
>> Nie werklik nie. Dis beter om Linux programme te gebruik. Jy kan wel "WINE"
>> installeer - 'n soort windows emulator, en dit kan werk, maar windows
>> programme werk nie 100% nie.
>>
>> Lorinda
>
> Maar is Linux dan 'n propposisie?
> Programme word tog vir Windows
> geskryf en ek het jare gelede al
> geleer dat jy niks anders as Intel
> moet koop nie. Dit het ek geleer
> na ek 'n Cyrex (CPU) rekenaar
> op 'n skou gekoop het.
> Gelukkig is ek nie 'n speletjie
> speler nie, en ek weet dat die
> meeste aanpasbaarheidprobleme
> by speletjies opduik.

Meer en meer mense hier dink dit is 'n propposisie. Dis nogal gewild
deesdae. Hulle wil wegkom van die tradisionele microsoft probleme (resource
hungry, blue screen of death en so aan). Dis ook natuurlik 'n anti-Gates
ding.

Lorinda
Re: Linux [boodskap #423 is 'n antwoord op boodskap #422] Di, 27 Mei 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 22:47:33 +0100, "Raj" wrote:
> Meer en meer mense hier dink dit is 'n propposisie. DIs nogal gewild
> deesdae. Hulle wil wegkom van die tradisionele microsoft probleme (resource
> hungry, blue screen of death en so aan). Dis ook natuurlik 'n anti-Gates
> ding.
>
> Lorinda

Dit beskryf my (en menige ander se) gevoel oor 'n internet voorsiener
met die naam MWeb wat ons hier het.
MWeb is in die kleine soos microsoft. Vreeslik dominerend en wil
werklik regeer. Tipies microsoft.
Re: Linux [boodskap #426 is 'n antwoord op boodskap #423] Di, 27 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:kgo7dv4hrl7q186rglp2ac6v9ebmnv00t2@4ax.com...
> On Tue, 27 May 2003 22:47:33 +0100, "Raj" wrote:
>> Meer en meer mense hier dink dit is 'n propposisie. DIs nogal gewild
>> deesdae. Hulle wil wegkom van die tradisionele microsoft probleme (resource
>> hungry, blue screen of death en so aan). Dis ook natuurlik 'n anti-Gates
>> ding.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit beskryf my (en menige ander se) gevoel oor 'n internet voorsiener
> met die naam MWeb wat ons hier het.
> MWeb is in die kleine soos microsoft. Vreeslik dominerend en wil
> werklik regeer. Tipies microsoft.

Will jy nou se dat Karl Marx reg was? Eers is dit "stack'em high and sell
'em cheap" totdat die opposisie uitgewis is, dan kom die monopolie en dan
bars jy:-).

Lorinda
Re: Linux [boodskap #432 is 'n antwoord op boodskap #415] Wo, 28 Mei 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Raj" skryf in boodskap news:3ed3cf7d_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> ... ek dink Linux is baie beter as microsoft.
>
> Lorinda

Daarmee stem ek 100% saaam met jou, Lorinda.

Ek het klaar al die software wat ek nodig het. My soundcard werk, drivers
vir my 32mb Savage Pro DDR is reg, en so aan. Dis net die modem waarmee ek
klei trap. Ek sal die oplossing soek tot ek dit kry..
Re: Linux [boodskap #433 is 'n antwoord op boodskap #423] Wo, 28 Mei 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" wrote
> Dit beskryf my (en menige ander se) gevoel oor 'n internet voorsiener
> met die naam MWeb wat ons hier het.
> MWeb is in die kleine soos microsoft. Vreeslik dominerend en wil
> werklik regeer. Tipies microsoft.
>

Ek hou nie van MWEB nie. Hulle gee voor asof HULLE die Internet is, kyk
maar net na hulle TV advertensies.
Ek is heel tevrede by Tiscali.
Re: Linux [boodskap #438 is 'n antwoord op boodskap #432] Wo, 28 Mei 2003 21:06 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"ajk" skryf in boodskap news:bb3435$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Raj" wrote in message
> news:3ed3cf7d_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> ... ek dink Linux is baie beter as microsoft.
>>
>> Lorinda
>
> Daarmee stem ek 100% saam met jou, Lorinda.
>
> Ek het klaar al die software wat ek nodig het. My soundcard werk, drivers
> vir my 32mb Savage Pro DDR is reg, en so aan. Dis net die modem waarmee ek
> klei trap. Ek sal die oplossing soek tot ek dit kry..

Watter soort modem het jy (of wat is die generic chip set?) ? Dit klink of
jy 'n driver kort.

Lorinda
Vorige onderwerp: Mandrake ver9.0
Volgende onderwerp: Mandrake en ander bestanddele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:20:32 MGT 2024